Felix
Kry 30% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Libertasstraat 20, Beyerspark, Boksburg, 1459, Gauteng
-
Vanaf
R800R560 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Felix is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Boksburg, Gauteng. Hierdie woonstel is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na gerieflike verblyf.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en daar is 'n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet. Die leefarea het 'n slaapbank wat vir 2 kinders geskik is, 'n kaggel, TV en nog 'n etenstafel. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot braaigeriewe, 'n gedeelde swembad en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie woonstel is naby verskeie geriewe soos winkels en restaurante en is ongeveer 10 km vanaf die O.R. Tambo Internasionale Lughawe.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Michelle Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Libertasstraat 20, Beyerspark, Boksburg, 1459, Gauteng
- Gaste dink Felix het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Beyerspark Ravenswood Boksburg Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Libertasstraat 20, Beyerspark, Boksburg, 1459, Gauteng