Ferien am Meer

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ferien am Meer is in Brenton-On-Sea geleë en bied selfsorgverblyf van 'n hoë gehalte. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Die huis het 3 ruim slaapkamers met balkonne en 3 volledige badkamers. 2 van die badkamers het storte en die derde het 'n stort-oor-bad.

Die oopplan-leefarea het 'n volledig toegeruste kombuis, 'n eetkamer met genoeg sitplek, en 'n sitkamer met 'n TV en DStv. Die sitkamer lei na die hoofbalkon met braaigeriewe en buitemeubels.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, en eetgerei en breekware.

Veilige parkeerplek is beskikbaar en daar is 'n buitestort.

Ferien am Meer is oorkant die ingang van die bekende Fisherman's Walk. Dit strek oor 1,2 km met pragtige uitkykpunte. Dit bied ook toegang tot 2 openbare strande.

Brenton-strand (die hoofstrand) het Blouvlag-status en is 10 minute se stap van die huis af.

Slaapplek

'n Bespreking by Ferien am Meer sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Toiletware

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ferien Am Meer gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 890 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false