+27

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marica M
1 nag
5.0
Feb 2026

Highly recommended. I had a lovely stay at Fermata and will recommend it to anyone. The neighbourhood is very quiet, but close to amenities. The bed is especially comfy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Heerlik, stil en rustig. Ons het baie lekker gebly. Die gasheer is baie vriendelik en het ons hartlik ontvang. Dit is soos 'n huis weg van die huis af. Stil en baie veilig. Ons sal definitief weer hier kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul W
1 nag
5.0
Jan 2026

Perfect weekend away accommodation. Lovely place to stay with adequate parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilbard Leonard F
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Perfect. Very good, beyond what I expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wietske B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2026

Rustig, netjies en vriendelik. Gasheer was baie vriendelik, beskikbaar en behulpsaam vir vrae. Het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Fermata
Dankie Wietske! Dankbaar oor jou terugvoer.

Rina P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Fantastic. Johan is the best. Excellent host, friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Fermata
Dankie Rina! Waardeer jou terugvoer. Johan

Monique D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Paradys in Paradyskloof. Juweel van 'n gastehuis. Met die perfekte ligging om die wynplase te verken. Alles was perfek en mens kry meer as wat verwag word. Die huisie het al die benodighede vir 'n klein gesin en het selfs braai geriewe. Veilige parkering agter 'n hek. Uitstekende WiFi en die gasheer - Oom Johan - gaan uit sy pad sodat jy jou verblyf geniet. Dit sluit in was van handdoeke, te offer vir stofsuig en enigiets anders wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Fermata
Baie dankie, Monique, vir jou "in-detail" resensie - dit word hoogs gewaardeer! Dit was ook 'n voorreg om julle te kon akkommodeer. Groetnis Johan

Elna D
1 nag Saam met vriende
4.8
Jan 2026

Value stay. Very friendly, helpful host. Comfortable bed and quiet surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tessa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Perfect stay! A perfect little cottage for a week's stay. Everything you need. The host will walk the extra mile to suit your needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Fermata
Thank you, Tessa! I appreciate your feedback and remarks. Johan

Hendrik C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Netjies, aangenaam, funksioneel, sentraal en baie lekker om daar te bly! 'n Lekker verblyf word van die begin af vir seker met die vooraf interaksie van die eienaar. Dan kom jy daar en word in lewe ontvang deur 'n vriendelike gasheer! Verder word 'n mens net weer verras met die geriewe en die hulp om ons 1ste braai te doen, met ekstra gaste ook vir die aand (net die braai) - geen probleem vir die gasheer! Die stilte en rustigheid laat jou voel of jy op vakansie is! Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Fermata
Baie dankie Hennie, veral vir die volledige beskrywing - waardeer jou input!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 350
10 % AF
R 1 350 R 1 215
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 350
10 % AF
R 1 350 R 1 215
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 350
10 % AF
R 1 350 R 1 215
per nag (plek vir 4)
Bespreek

18 Cynaroides Road, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae236816585b74c7bea1c248bb6280391ef08e1edfc94ef037cb5816676fafc549303aa05b98bbda7fd60f569856fdfe59bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 215 per nag, vir 4 mense 88 5 1 5 18 Cynaroides Road Paradyskloof 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.965855262317 18.853906462964

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang