+27

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 18 Cynaroides Road, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Fermata bied gemaklike oornagverblyf in 'n eenheid met 2 slaapkamers op die gasheer se eiendom in Paradyskloof, 'n stil buurt in Stellenbosch. Die eiendom is gerieflik geleë naby winkelsentrums, hospitale, hoofweë en gholfklubs.

Hierdie eenheid met 2 slaapkamers is aan die kant van die hoofhuis, het 'n privaat oprit-ingang en 'n privaat ingang na die kamers en bied slaapplek vir 4 gaste op 'n slag. Die eenheid is ideaal vir 'n gesin. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Beide kamers het 'n lessenaar vir diegene wat wil werk. Die badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort.

Daarbenewens het die eenheid 'n yskassie, ketel, mikrogolfoond, breekware, koffie- en teemaakgeriewe, wasbak, 'n privaat vermaaklikheidsarea en braaigeriewe. Eetgerei, linne, handdoeke en seep word ook voorsien. Gratis WiFi en veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Die eenheid is toegerus met 'n 50/50 vesel WiFi/direkte verbindingslyn, wat perfek is vir aanlyn vergaderings.

Besoekers kan verskeie nabygeleë stap-, fiets- en bergfietsroetes geniet. Daar is ook 'n verskeidenheid wynkelders en plaaslike restaurante wat gaste in die omgewing kan verken.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Sarina C
Saam met lewensmaat
5.0
Johan baie vriendelik en het ons verwelkom. Rustige, veilige omgewing. Verblyf baie geniet. Wooneenheid is skoon en netjies, en alles is daar wat jy n...
Sien meer
Nov 2025
Jacques K
5.0
Puik! Was so beïndruk met my blyplek. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.
Nov 2025
Buhle N
Saam met lewensmaat
5.0
5 star stay! Lovely stay, lovely host!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Jorina S
Gesin met tieners
5.0
Hartlike gasheer, ekstra moeite gedoen, lekker stil en rustig. Vir ons doel was die verblyf puik!
Nov 2025
Frans V
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike verblyf in 'n rustige omgewing. Ons is vriendelik ontvang deur ons gasheer en het die ruim kamer en fasiliteite baie gerieflik en voldoende...
Sien meer
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 18 Cynaroides Road, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fermata het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek

18 Cynaroides Road, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae236816585b74c7bea1c248bb6280391ef08e1edfc94ef037cb5816676fafc549303aa05b98bbda7fd60f569856fdfe59bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense 77 5 1 5 18 Cynaroides Road Paradyskloof 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.965855262317 18.853906462964

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang