4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 18 Cynaroides Road, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Fermata is 'n eenheid met 2 slaapkamers op die gasheer se eiendom in Paradyskloof, 'n stil woonbuurt aan die Somerset-Wes-kant van Stellenbosch. Die eiendom is gerieflik geleë naby winkelsentrums, hospitale, wynplase, hoofroetes en gholfklubs. Fermata word as 'n geheel bespreek, en die kamers word nie apart verhuur nie.
Die eenheid is langs die hoofhuis geleë en beskik oor 'n privaat oprit-ingang en 'n privaat ingang na die slaapkamers. Dit bied slaapplek vir tot 4 gaste en is ideaal vir 'n gesin. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Beide slaapkamers het 'n lessenaar vir gaste wat moet werk. Die badkamer is toegerus met 'n bad en stort. Die hoofslaapkamer het ook 'n TV met stromingsdienste, insluitend Prime Video, Netflix, Disney+ en YouTube.
Fermata bied semi-selfsorgverblyf en is toegerus met 'n yskassie, ketel, mikrogolfoond, lugbraaier, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n wasbak. Gaste het ook toegang tot 'n buite-area met 'n tafel, stoele, sambreel en braaidrom. Eetgerei, linne, handdoeke en seep word voorsien. Gratis WiFi en veilige parkering agter 'n hek is op die perseel beskikbaar. Die eenheid is toegerus met 50/50 vesel WiFi en 'n direkte verbindingslyn, wat dit geskik maak vir aanlyn vergaderings.
Gaste kan 'n verskeidenheid nabygeleë stap-, fiets- en bergfietsroetes geniet. Die omgewing bied ook 'n verskeidenheid wynlandgoedere en plaaslike restaurante vir gaste om te verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 118
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 18 Cynaroides Road, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Fermata het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
18 Cynaroides Road, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang