Fern Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Fern Cottage is 'n selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Kei Mouth. Die perseel is net 320 m van die strand af in 'n afgeleë area net 'n ryk voëllewe en die klank van golwe wat breek in die verte.

Die kothuis is oopplan en het 'n dubbelbed. Daar us 1 badkamer wat 'n stort, wasbak en toilet het. Die kombuisie grens aan die bed het het 'n tweeplaatgasstoof, 'n yskas en 'n mikrogolf. Gratis WiFi word voorsien.

Buite is daar braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel vir 1 voertuig. Fern Cottage is naby 'n paar restaurante in die klein dorp en is ongeveer 85 km vanaf sentraal Oos-Londen.

Slaapplek

'n Bespreking by Fern Cottage sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Fern Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R400 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za