Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fern Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nic Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Fern Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Deon D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon D
Enkelreisiger

Uiters uitstekend om in 'n log cottage te oornag!

Ek het baie lekker gebly, want die ligging is ideaal vir besigheidsreisigers. Sal weer daar bespreek as ek vir besigheid daarheen gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fern Cottage se terugvoer

Baie dankie, Deon. Ek is baie bly jy het lekker gebly. Hoop om jou gou weer te sien. Nic

Fern Cottage
Karin V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V

Gesellig, ruim en gemaklik.

Ons sal beslis weer oorslaap by Fern Cottage. Ons is met vriendelikheid en heerlike peuselhappies ontvang. Nic is vreeslik gaaf en behulpsaam, en staan reg om enige gas se verblyf so gerieflik moontlik te maak. 10/10 vir Nic en sy span.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fern Cottage se terugvoer

Baie dankie, Karin. Ek waardeer jou mooi resensie. Dit was ons plesier om julle hier te hê. Ek hoop net dat as julle weer kom, dit onder beter omstandighede is.

Fern Cottage
Ernest M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernest M
Gesin met tieners

Very comfortable.

Fully satisfied our needs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fern Cottage se terugvoer

Thank you, Ernest. I appreciate your lovely review. I hope we see you guys again sometime.

Fern Cottage
Karien B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Karien B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was slegs vir besigheid, en dit was rustig gewees.

Die matras kan dalk na gekyk word in die hoofslaapkamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fern Cottage se terugvoer

Hallo Karien.
Baie dankie vir jou resensie. Ek is jammer dat die matras nie na jou smaak was nie. Dit is 'n nuwe matras wat ons spesiaal nuut gekoop het vir die kothuis. Laat weet gerus wat jou aanbeveling in dié verband is.
Groete
Nic

Fern Cottage
Martie P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie P
Saam met vriende

Besonder goed toegerus en baie vriendelike gasheer en gasvrou.

Vreedsame, lieflike verblyf in die mooiste tuin vol voëls.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fern Cottage se terugvoer

Baie dankie, Martie. Dit was vir ons heerlik om julle hier te hê. Kom asseblief weer. Dankie vir die waardevolle raad, ons het dit gevolg. Groete tot volgende keer.

Fern Cottage
Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reitzstraat 64, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1546b520899cdf65be1d56107700c09ef7032a569365995524b8efebb5cfa699fa0851537c0b6ac71e64bda6c903b9e276ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 64 Reitz Street Louis Trichardt 0920 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.041917 29.8950563
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem