5 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Main Road, Stilbaai East, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Stilbaai Lofts 1 is 'n bekoorlike woonstel aan die see, net 200 meter van die bekende Seekombuis-restaurant en die Blouvlagstrand van Lappiesbaai af. Dit is die ideale plek vir sakereise of vakansiereise.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 2 smaakvol gemeubileerde slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en maak gebruik van die gastebadkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Daar is ook 'n enkelbed in die braai-area. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n skottelgoedwasser en wasmasjien vir gaste se gerief. Die sitkamer is gemeubileer met gemaklike rusbanke en 'n TV met 'n TV-boks met toegang tot DStv, YouTube en Netflix, onder andere. WI-FI is beskikbaar op aanvraag.
Die eenheid beskik oor 'n groot ingeboude braai-area.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Samantha Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 80
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 3 Main Road, Stilbaai East, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Stilbaai Lofts 1 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Main Road, Stilbaai East, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang