LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fever Tree Guesthhouse | LekkeSlaap
+19

Fever Tree Guesthhouse

B&B
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alverstone-weg 137, Assagay, Hillcrest, 4092, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Fever Tree Guesthhouse bied warm gasvryheid en is in die hartjie van Assegay, 'n rustige toevlug in 'n pragtige landskap geleë.

Verblyf is beskikbaar in verskeie ruim, skoon en gerieflike slaapkamers met en suite-badkamers. Elke kamer het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met lugversorging met 'n warm en koue verstelling. Al die beddens het elektriese komberse vir die winter, 100%-katoenperkallinne en dik hipoallergeniese mikrovesel-duvets en kussings. Geriewe sluit 'n haardroër, strykyster en 'n kluisie in elke kamer in.

Daar is braaigeriewe, 'n lapa met 'n kroeg, 'n pool-tafel, veerpyltjiebord en WiFi by die gastehuis. Daar is ook faks- en drukkergeriewe, en 'n pendel- en wasgoeddiens is op versoek beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Alverstone-weg 137, Assagay, Hillcrest, 4092, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alverstone-weg 137, Assagay, Hillcrest, 4092, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0968031e52edae2190a94e491a944a275141403a8bf089f2b089f7a2c349850599ebb4979f3c27c013c8dc55c18b69a2ac81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 137 Alverstone Road Assagay 4092 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.782457381421 30.735311842427
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!