Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fiddler's Green

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pot 'n Plow Restaurant, A34, R71, Magoebaskloof, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 145 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Fiddler's Green bied unieke verblyf in Haenertsburg in die hartjie van Magoebaskloof. Haenertsburg is 'n dorpie op die rand van die Groot Platorand in Limpopo. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.

Verblyf word in 5 gerieflike eenhede gebied. Elke kamer het 'n slim-TV met die volle DStv-pakket en gaste kan hulle eie intekenbesonderhede gebruik om programme te stroom. Die verblyf is met sonpanele toegerus wat ononderbroke kragtoevoer tydens beurtkrag verseker. Elke kamer het 2 parkeerplekke en bied maklike toegang tot die kamers. Die hele eiendom is met 'n elektriese hek omhein en gaste sal 'n kode en 'n afstandbeheer ontvang om te gebruik.

Die kamers grens aan die bekende pizza-restaurant. Die ligging bied 'n rustige agtergrond wat gaste die kans gee om in die natuurskoon te ontspan terwyl hulle smullekker pizza geniet. Haenertsburg het 'n rits aktiwiteite soos voetslaan, kunsvlieghengel en perdry.

Kenmerke

Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Fiddler's Green
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Alan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 3

Ligging

  • Pot 'n Plow Restaurant, A34, R71, Magoebaskloof, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Gaste dink Fiddler's Green het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 145
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 145
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pot 'n Plow Restaurant, A34, R71, Magoebaskloof, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAacf2bf03fc13cd50a83bcbb3a69b8c2ae58e631fb11b1b9562725e5e1332fdf81139d53e4a14cdf5ca7e15ee157428163826?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 145 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Pot 'n Plow Restaurant, A34, R71 Magoebaskloof 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.894999832415 29.993208374799
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem