Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fiddlesticks Farm Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thorn Park-weg B15, Fiddlesticks Plaas, Oos-London, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Fiddlesticks Farm Cottage is 'n lieflike, losstaande eenheid met 'n aparte ingang op die eienaar se plaas in Oos-Londen. Dit is ideaal vir 'n rustige wegbreek ver van die gemaal van die stad.

Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste. Daar is 'n dubbelbed in die slaapkamer en 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuis met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea het lugversorging en 2 rusbanke wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Diegene wat 'n bietjie moet werk, sal bly wees oor die gratis WiFi en lessenaar.

Die huis het ook 'n lekker stoep met 'n ingeboude braai wat 'n uitsig oor die bos bied en daar is veilige parkeerplek. Die eenheid is relatief sentraal, naby restaurante, die Python Park Marshe Gholfbaan en die Retail Park Winkelsentrum.

Slaapplek

’n Bespreking by Fiddlesticks Farm Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Dienste

  • Diens op aanvraag

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Thorn Park-weg B15, Fiddlesticks Plaas, Oos-London, 5241, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Buffelstad Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thorn Park-weg B15, Fiddlesticks Plaas, Oos-London, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA965479fc46f2a7ee78f0e7b0d2e2e9e39f57d5ff639597936b9dafc4c4ca6ab57a1cc4dd0e3e931dd16c1d387cc10e31d824?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense B15 Thorn Park Road Fiddlesticks Farm 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.898174472207 27.877176602992
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem