3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Uitsig Road, Rozendal, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Fiela se Plek is 'n bekoorlike Kaaps-Hollandse selfsorg-eenheid, geleë onder eikebome aan die rand van die Jonkershoekwoud in Stellenbosch.
Die eenheid bestaan uit 1 slaapkamer en bied slaapplek vir tot 4 gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed, 'n enkelbed en 'n enkelslaapbank. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Badhanddoeke en beddegoed word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis toegerus met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, lugbraaier, tee- en koffiemaakgeriewe, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n slim-TV met DStv en Netflix. 'n Eettafel, gratis WiFi en lugversorging is beskikbaar.
Gaste kan die privaat tuin en 'n patio met buite-eetkamermeubels en braaigeriewe geniet. Veilige parkering op die perseel is beskikbaar. Die verblyf is ideaal geleë binne maklike bereik van die Jonkershoek Natuurreservaat, plaaslike gholfbane en muurbalbane.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Amar Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- 2 Uitsig Road, Rozendal, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Fiela se Plek het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Uitsig Road, Rozendal, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang