Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Field and Stream

The Nest
Vanaf
Vanaf R1 310
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

The Nest is ’n lieflike eenslaapkamer en suite-kothuis wat slaapplek bied aan 2 gaste. Daar is ook ’n dubbelslaapbank in die sitkamer wat slaapplek bied aan ’n addisionele 2 kinders indien nodig. Wanner gaste bespreek moet hul asb. aandui of hulle 'n paartjie is om te bepaal hoe die beddens opgemaak moet word. Die kothuis het ’n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitkamerarea met ’n kaggel. Verder is daar ’n onderdakstoep met ’n braai.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 11 betaal 50% van die glyskaaltarief.
Kinders tussen die ouderdom van 12 en 18 betaal 100% van die glyskaaltarief.

Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek, aangesien dit weens onvoorsiende omstandighede kan verander. Voertuie met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel aangesien daar 'n grondpad na die plaas lei.

Daar is nie selfsoonsein by die eenhede beskikbaar nie, maar wel by die ingang van die plaas en by die Wingers Bush Bar en skietbaan.
Ons het ongelukkig nie kredietkaartgeriewe nie.
'n Minimumverblyftydperk van 2 nagte geld oor naweke, en 3 nagte geld oor 'n langnaweek met 'n openbare vakansiedag.
Sou daar enige verandering wees in die gepubliseerde tariewe, sal dit tydens jou bespreking aan jou gekommunikeer word.
Die volle gekwoteerde bedrag moet egter betaal word voor aankoms.
Slegs 3 van die eenhede (The Nest, Cormorant Cove en The Farmstead) is troeteldiervriendelik mits dit vooraf gereël word. ’n Fooi van R50 per dag per hond sal gehef word.
As gevolg van Covid-19 word die eenhede slegs skoongemaak indien dit vooraf gereël word. Let daarop dat alle eenhede, behalwe The Nest, skottelgoedwassers het.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Farmstead
Vanaf R2 620
R2 620 R2 227
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

The Farmstead het 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die kothuis het ’n oopplan-kombuis en -eetarea wat uitkyk oor die onderdakstoep. Die sitkamer het ’n DStv-koppelpunt en gaste kan hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. Daar is ook ’n kaggel in die sitkamer wat lei na ’n onderdakstoep met ’n braai-area wat uitkyk oor die valleie en heuwels. The Farmstead is die oorspronklike tuiste van die plaas en is onlangs oorgedoen.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 11 betaal 50% van die glyskaaltarief.
Kinders tussen die ouderdom van 12 en 18 betaal 100% van die glyskaaltarief.

Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek, aangesien dit weens onvoorsiende omstandighede kan verander. Voertuie met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel aangesien daar 'n grondpad na die plaas lei.

Daar is nie selfsoonsein by die eenhede beskikbaar nie, maar wel by die ingang van die plaas en by die Wingers Bush Bar en skietbaan.
Ons het ongelukkig nie kredietkaartgeriewe nie.
'n Minimumverblyftydperk van 2 nagte geld oor naweke, en 3 nagte geld oor 'n langnaweek met 'n openbare vakansiedag.
Sou daar enige verandering wees in die gepubliseerde tariewe, sal dit tydens jou bespreking aan jou gekommunikeer word.
Die volle gekwoteerde bedrag moet egter betaal word voor aankoms.
Slegs 3 van die eenhede (The Nest, Cormorant Cove en The Farmstead) is troeteldiervriendelik mits dit vooraf gereël word. ’n Fooi van R50 per dag per hond sal gehef word.
As gevolg van Covid-19 word die eenhede slegs skoongemaak indien dit vooraf gereël word. Let daarop dat alle eenhede, behalwe The Nest, skottelgoedwassers het.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eagle Crest
Vanaf
Vanaf R2 620
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Eagle Crest het 2 slaapkamers, ’n ateljee en 2 badkamers. Die kothuis bied gemaklike slaapplek aan 6 gaste, maar kan slaapplek bied aan 8 gaste as daar 4 gaste in die ateljee slaap. Daar is ’n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die onderdakstoep kyk uit oor die Meike's Meer, 1 van die plaas se damme. Daar is ’n onderdakbraai-area langs die eenheid.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 11 betaal 50% van die glyskaaltarief.
Kinders tussen die ouderdom van 12 en 18 betaal 100% van die glyskaaltarief.

Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek, aangesien dit weens onvoorsiende omstandighede kan verander. Voertuie met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel aangesien daar 'n grondpad na die plaas lei.

Daar is nie selfsoonsein by die eenhede beskikbaar nie, maar wel by die ingang van die plaas en by die Wingers Bush Bar en skietbaan.
Ons het ongelukkig nie kredietkaartgeriewe nie.
'n Minimumverblyftydperk van 2 nagte geld oor naweke, en 3 nagte geld oor 'n langnaweek met 'n openbare vakansiedag.
Sou daar enige verandering wees in die gepubliseerde tariewe, sal dit tydens jou bespreking aan jou gekommunikeer word.
Die volle gekwoteerde bedrag moet egter betaal word voor aankoms.
Slegs 3 van die eenhede (The Nest, Cormorant Cove en The Farmstead) is troeteldiervriendelik mits dit vooraf gereël word. ’n Fooi van R50 per dag per hond sal gehef word.
As gevolg van Covid-19 word die eenhede slegs skoongemaak indien dit vooraf gereël word. Let daarop dat alle eenhede, behalwe The Nest, skottelgoedwassers het.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Cormorant Cove
Vanaf
Vanaf R2 620
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Cormorant Cove het 2 slaapkamers, ’n ateljee en 2 badkamers. Die kothuis het slaapplek vir 6 gaste, maar kan tot 8 gaste akkommodeer as 4 gaste in die solderkamer bly. Die kothuis het 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea met 'n kaggel in die sitarea. Die beskutte veranda bied 'n uitsig oor Meike's Meer, een van die plaasdamme. Daar is 'n beskutte braai op die veranda en 'n aparte braai-area langs die eenheid.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 11 betaal 50% van die glyskaaltarief.
Kinders tussen die ouderdom van 12 en 18 betaal 100% van die glyskaaltarief.

Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek, aangesien dit weens onvoorsiende omstandighede kan verander. Voertuie met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel aangesien daar 'n grondpad na die plaas lei.

Daar is nie selfsoonsein by die eenhede beskikbaar nie, maar wel by die ingang van die plaas en by die Wingers Bush Bar en skietbaan.
Ons het ongelukkig nie kredietkaartgeriewe nie.
'n Minimumverblyftydperk van 2 nagte geld oor naweke, en 3 nagte geld oor 'n langnaweek met 'n openbare vakansiedag.
Sou daar enige verandering wees in die gepubliseerde tariewe, sal dit tydens jou bespreking aan jou gekommunikeer word.
Die volle gekwoteerde bedrag moet egter betaal word voor aankoms.
Slegs 3 van die eenhede (The Nest, Cormorant Cove en The Farmstead) is troeteldiervriendelik mits dit vooraf gereël word. ’n Fooi van R50 per dag per hond sal gehef word.
As gevolg van Covid-19 word die eenhede slegs skoongemaak indien dit vooraf gereël word. Let daarop dat alle eenhede, behalwe The Nest, skottelgoedwassers het.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Lodge
Vanaf
Vanaf R4 590
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 10 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die lodge het 5 slaapkamers en 4 badkamers waarvan 2 en suite is. Daar is 'n dubbelslaapbank vir 2 ekstra kinders. Die lodge het 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea, met 'n groot kaggel in die leefarea. Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring om toegang tot DStv in die kuierarea te kry. Die kuierarea het ook 'n kroeg, pooltafel en 'n veërpyltjiebord. Die veranda is ten volle beskut en het 'n braai-area.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 11 betaal 50% van die glyskaaltarief.
Kinders tussen die ouderdom van 12 en 18 betaal 100% van die glyskaaltarief.

Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek, aangesien dit weens onvoorsiende omstandighede kan verander. Voertuie met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel aangesien daar 'n grondpad na die plaas lei.

Daar is nie selfsoonsein by die eenhede beskikbaar nie, maar wel by die ingang van die plaas en by die Wingers Bush Bar en skietbaan.
Ons het ongelukkig nie kredietkaartgeriewe nie.
'n Minimumverblyftydperk van 2 nagte geld oor naweke, en 3 nagte geld oor 'n langnaweek met 'n openbare vakansiedag.
Sou daar enige verandering wees in die gepubliseerde tariewe, sal dit tydens jou bespreking aan jou gekommunikeer word.
Die volle gekwoteerde bedrag moet egter betaal word voor aankoms.
Slegs 3 van die eenhede (The Nest, Cormorant Cove en The Farmstead) is troeteldiervriendelik mits dit vooraf gereël word. ’n Fooi van R50 per dag per hond sal gehef word.
As gevolg van Covid-19 word die eenhede slegs skoongemaak indien dit vooraf gereël word. Let daarop dat alle eenhede, behalwe The Nest, skottelgoedwassers het.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 310
R1 310 R1 114
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tonteldoosweg, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb32f8629f41c3fac67e5dc22f276183decfb9072a3cb35859524f2891487ce0dc33d4b78c8a355a0ab0eac3f7d069635a6ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 310 nouVanaf R1 114 per nag, vir 2 mense 85 5 1 5 Tonteldoos Road Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.42800495039 30.01495056189
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem