Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Field and Stream

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Gregory Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 85 resensies vir Field and Stream
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Morne K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne K

Baie goed.

Goeie plek vir wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne S

Rustig in die natuur.

Baie lekker gebly. Die grondpad na die akkommodasie is baie sleg en moeilik bereikbaar met 'n gewone motor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco R
Gesin met tieners

Baie mooi opset en baie om te doen op die plaas. Baie lekker gebly.

Diens was baie vriendelik en sal weer daarna toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christel S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en rustig!

Ons het heerlik gekuier. Huisie was goed ingerig en netjies. Visvang was baie goed!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die stilte en mooi natuur baie geniet saam met ons pekingnese hondjies wat saam gegaan het en dit net so geniet het, my man ht die vlieghengel geniet en die waterval was die hoogtepunt. Ons was hartlik verwelkom en het dadelik tuis gevoel. Sal beslis weer so maak.

Kan Field and Stream hartlik aanbeveel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stacy D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stacy D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, rustic and so very peaceful.

The road is a bit bad for a normal car but I made it. The place was lovely and the manager was very warm, welcoming and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-marié S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marié S

Familievriendelik, troeteldiervriendelik, gasvry, baie mooi natuur en mooi staproetes.

Ons het as familie 'n 80 ste verjaarsdag gevier. Ons het die Farmstead en die Lodge bespreek. Gavin het uit sy pad gegaan om ons welkom te laat voel. Hout was beskikbaar om die kaggels aan die gang te hou. Daar is baie mooi staproetes na die watervalle. Die tieners kon pool en veerpyltjies speel in die Lodge. Die konferensielokaal was ook beskikbaar gestel om die rugby Saterdagaand te kyk. Ons het die naweek regtig baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita K
Saam met vriende

Dog-heaven in the most gorgeous location.

Getaway with dogs, and activities such as hiking, chilling and simply enjoying makes this venue highly recommended. We particularly enjoyed the Jetmaster as it was a very chilly winter retreat. Loved the peace and quiet. Seeking out the waterfalls are an absolute must.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James O - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
James O
Saam met eggenoot / lewensmaat

The fields and streams are absolutely pristine and beautiful.

Amazing location and pristine veld, dams and streams and waterfalls. But it's time to refresh the interiors of the chalets which are dated and a bit sparse. New towels, bedding, furniture and fittings would enhance the experience greatly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Field and Stream se terugvoer

Hi,
Always appreciate constructive criticism and do take heed.
We are at present focusing on fitting a very expensive and large generator to sort out the Eskom problem, but will see what can be done with some the interior as requested.
Regards,
Greg.

Field and Stream
Herma F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herma F
Saam met vriende

Pragtige plek, met 'n baie rustige atmosfeer! Vriendelike en baie behulpsame diens!

Die huis is baie oulik ingerig en het alles wat jy nodig het. Baie vriendelike en behulpsame diens van die eienaar, bestuurder en die dames wat die huis kom skoonmaak het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letitia D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Letitia D
Gesin met tieners

Heerlike wegbreek in pragtige natuurskoon.

Die eenheid was baie netjies en skoon. Pragtige uitsig oor die dam en mooi wandelroetes na die waterval en rotspoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco B
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik. Dis 'n pragtige plaas, bestuurder was ook baie vriendelik.

Baie lekker gebly, dit is baie rustig met 'n wonderlikke uitsig. Waterval was regtig iets spesiaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andy K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andy K
Saam met vriende

Always a pleasure staying at Field and Stream.

Beautiful location, good privacy from other guests, great accommodation with comfy beds and all the necessities, good fishing. Loved the swim in the rock pool!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl V
Saam met vriende

Baie lekker plek vir wegkom.

Sal enige tyd weer by Field and Stream bly. Beveel dit vir enige iemand aan. 'n 4x4 is definitief aanbeveel as jy wil gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Iain H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Iain H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great break away.

We were able to take our dogs with us which is always nice. A quiet spot in a beautiful country side, you are alone with almost no one around. Nice place to hile and enjoy the highveld nature or just be quiet and read a book. Good breakaway far from shops and people and cell phones if you use Vodacom, no signal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candice D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Candice D

Perfect getaway in a beautiful location.

We had a wonderful stay at The Lodge. Greg and Gavin were welcoming and available just a phone call away. This is our third stay at Field and Stream and it never disappoints. We will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clinton E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clinton E

Very quiet remote location.

It's nice that there is no TV or cell phone reception as we actually played cards chatted and had a great time. Downside is that for work commitments no WiFi was an issue but a trip to shooting range sorted that out also.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike drie dae wegbreek.

Ek sal Field and Stream aanbeveel. Pragtige landskap met twee watervalle, rivierpoele om in te swem. Ek en my man sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janet T - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janet T
Gesin met tieners

Hondevriendelik en skoon.

Aanvanklik het ek gedink dis te duur - tot ons daar was. Gavin was ongelooflik, alles loop perfek onder sy hand. Van die skottelgoedwasser se seep tot raad oor watter vliegie op die oomblik die forel laat byt. Ons drie honde het saamgegaan en Gavin het selfs plat op die grond gaan sit om ons te help om die "tiener"-hond wat skielik bang is vir alles gemaklik te laat voel. Nogmaals dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jill I - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jill I
Gesin met klein kinders

Peaceful stay with incredible scenery!

We stayed in The Nest with our 3 year old son and it met all our expectations. Gavin was always on hand for anything we needed. The dams are well stocked and the paths and gardens are well maintained for carefree walks. We had a great time!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, beeldskoon en asemrowende natuurskoonheid. Kan nie vir meer vra nie.

Die grondpad vanaf net buite die dorp tot by die die ingang van die oord taamlik rof. Die interne paaie op die oord kort definitief baie aandag, want dit is tans nie geskik vir gewone sedanmotors nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Field and Stream se terugvoer

Hi,
I agree that the Tonteldoos road from town is in a shocking condition.
We are doing our utmost to get the roads department to gravel it.
As regards the farm road we have a predicament as it is on a very steep decline from the gate to the units, and we therefore have to wait until the rainy season subsides as it just washes away each time we fix and then once more have a storm.
We will be attending to it in the very near future.
Regards,
Greg.

Field and Stream
Sharon W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Sharon W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not a place I would return to and no fish were caught.

Roads were horrible; you definitely need a 4x4 or high clearance car. My husband is an avid fly fisherman, he did not even get a bite. The manager was very helpful, but I would certainly recommend that the establishment gives one a choice of wanting to stay in the pet friendly accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie F - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike wegbreek uit die stad in 'n asemrowende omgewing.

Die plaas is baie goed geleë met wonderlike opsies vir stap, fietsry en forelhengel. Ongelooflike goed versorgde velde wat onderhou word tot teenaan die wooneenhede. Eenhede is goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christa J

Pragtige omgewing, het die basiese geriewe, kinders en honde het die natuur geniet.

Field en Stream het verskillende opsies, pragtige setting van elke eenheid, ons het in grootste troeteldiervriendelike eenheid gebly, die plaasbestuurder Gavin en eienaar Greg het kom inloer om te hoor of alles reg is en het selfs gratis sak hout gebring, lekker groot erf vir die honde, sou nie honde-eenheid voorstel as jy nie honde het nie, huis het na honde-uriene geruik op die matte in hoofslaapkamer, ook die bedval moes ek verwyder, want daar was honde-uriene op ongelukkig. Basiese geriewe met klein skottelgoedwasser, bring eie kole-tang, jy mag ook net met kole braai. Lekker kaggel en kaggelhout. Fantastiese groot stoep wat uitkyk oor die rivier. Plaaspad beslis as dit gereën het 'n 2x4 of 4x4 nodig, maar was lekker opwindend en maak die verblyf lekker. Mooiste swemgate en -poele en watervalle, groot vlieghengeldamme, geen ander plaasdiere so hoef nie bekommerd te wees as jy stadshonde het wat nie plaas diere gewoond is nie. Kon lekker verken en stap, paadjies en gras rondom huise baie mooi skoon gesny. Lekker groot oond en gasstoof met mikrogolf, basiese eetgerei, baie lekker vinnig warm water vir bad of stort, badkamers redelik nuut oorgedoen. Regtig lekker gebly dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aninde K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aninde K
Gesin met klein kinders

Baie mooi landskap met rustigheid.

Dit is perfek vir 'n wegbreek van die besige lewe in die stad. Baie ontspannend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana N - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana N

Die kuier was baie rustig met die mooiste uitsig!

Versteekte watervalle en strome, berg op stap absoluut die moeite werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paulette B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paulette B

'n Heerlike wegbreek met stilte, ’n pragtige grasveld, veldblomme, watervalle, wildlewe en hengel.

Die ligging is ideaal vir besoekers wat vanaf Gauteng reis via die N4. Die dorp is naby geleë en het interessante winkels en restaurante. Field & Stream is in 'n asemrowende omgewing en die verblyf is baie netjies en toegerus met alles wat mens benodig. Die kliëntediens is baie knap en vriendelik. Ons het in Eagle's Crest gebly en kan dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V

Rus vir die siel!

'n Wonderlike bestemming. Die area is pragtig en baie moeite word gedoen binne en buite die eenhede. Ek sal definitief weer terugkeer. Dankie, Greg!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Adventure, but rested.

Absolutely stunning area - stunningly maintained. Grass around the cottages are kept short, as well as the pathways to the "swemgat". The water in the trout dams is so clean. We felt right at home from the first second. The farm manager, Gavin, also popped by to ensure that everything was okay. We took our dog with and she enjoyed every minute. There is really lots to do if you are an outdoors person: hiking, swimming in the "swemgat", fishing and mountain biking. Or you can just veg on the stoep and enjoy the scenery with a good book. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard M
Gesin met klein kinders

Lekker.

Ons hond het uitgekom, die draad het gate in gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Field and Stream se terugvoer

Hi,
Apologies, the hole in the fence is regrettable.
Unfortunately the unit was book back to back for the whole of December and into January, and we only found out afterwards that a previous guest's dogs did the damage to the fence.
It has since been repaired.
Regards,
Greg.

Field and Stream
Michele M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michele M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful location and very good reception. Lovely stay, would definitely go back.

Beautiful setting and great reception.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marina H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik rustig, verkwikkend, perfek toegerus in 'n asemrowende omgewing!

Dit was 'n fantastiese wegbreek-naweek in 'n asemrowende omgewing. Die feit dat ons ons honde kon saamneem was fantasties. The Nest is perfek vir 2 mense en die honde was die hele tyd veilig in die erfie. Ons was nooit bekommerd dat hulle dalk kon uitkom nie. Ons het heerlik gaan stap en gekunsvlieghengel. 'n Heerlike rustige rusnaweek! Baie gasvrye en hulpvaardige eienaar en plaas-voorman! Baie dankie vir julle moeite en hulp! Ons waardeer dit opreg! Ons sal beslis weer Field and Stream besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marissa S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa S
Gesin met tieners

Amazing weekend. Great place. Will definitely go again.

We had an amazing weekend with the family. Great spot for fly-fishing. A lot of walking trails. Very friendly staff and clean and great facilities.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese naweek. Goeie plek. Sal beslis weer gaan.

Ons het 'n ongelooflike naweek saam met die gesin gehad. 'n Fantastiese plek vir vlieghengel. Baie staproetes. Baie vriendelike personeel en skoon en uitstekende geriewe.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sienet H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sienet H
Gesin met tieners

Heerlike wegbreek in pragtige natuurskoon.

Baie netjies en skoon. Ideale wegbreek om stilte en pragtige natuur te geniet. Die stap na die watervalle was heerlik. Goed toegeruste kombuisie en lekker kaggel vir die koue aande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corne L
Gesin met tieners

Beautiful setting.

One of the most picturesque locations I've been to. Excellent fishing and lots to do.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, baie rustig.

Ontvangs was baie goed. Kamers baie netjies. Perseel word fantasties onderhou. Verskeie voëlsoorte gesien. Sal vir seker dit weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Babsie O - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Babsie O
Gesin met klein kinders

Dit was amazing, rustig en baie ontspannend, kinders het hulleself baie geniet.

Ons as gesin het dit baie geniet en ons sal vir seker julle weer besoek in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V
Gesin met klein kinders

Die verblyf was voldoende, maar baie moets en moenies waarvan ons onbewus was.

Die grondpad om tot by Field and Stream te kom is vreeslik sleg en verwaarloos. Veral as mens in die nag aankom, geen lig by die ingang of op die bord nie, self deur die hek tot by verblyf is eintlik slegs vir 4x4-voertuie. Ek dink dit moet uitgelig word op die webwerf en wanneer bespreking gedoen is. Die huisie was netjies en ons het lekker gebly, beligting binne die huis baie swak wat dit moeilik gemaak het om in die aande te lees of kaart te speel. Die skoonmakers was vriendelik en vinnig. Die natuur pragtig. Wat 'n teleurstelling vir ons 8 jarige seuntjie om te moet hoor hy mag nie visvang met sy gerei nie. Die plaasbestuurder het gereeld kom kyk of als in orde is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Field and Stream se terugvoer

Hi,
The road to the farm is not great as is, unfortunately, a lot of neglected roads in our country. A 4x4 is not necessary but we do on our website recommend a high clearance vehicle. In fact, a normal clearance driven with care is okay. As regards the fishing, Field and Stream is as is most venues in Dullstroom a strictly fly-fishing venue. The young fellow was using a spinning rod and in fact, had taken out 2 fish in a catch and release dam which is clearly signposted. We did, in fact, have complaints about the spinning taking place from 2 of our guests who intimated that if this is the norm at our farm they would not return as they are purist fly fishermen. I will take a look at the lighting in the unit and make a decision.
Regards,
Greg.

Field and Stream
Robert M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robert M
Saam met vriende

Brilliant.

Always a lovely place to stay, cottage clean and neat with all kitchen stuff needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudolph K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph K
Saam met vriende

Rustig en die natuur is beeldskoon.

Ons het baie lekker gebly. Daar was goeie fasiliteite, soos 'n skottelgoedwasser wat 'n bonus is. Die staproetes was pragtig met heerlike watervalle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita Van Wyk V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita Van Wyk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is so heerlik stil omgewing.

Dit was 'n lekker wegbreek en moes 'n bietjie langer tydperk gebly het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estie D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie, baie mooi.

Die landskap is pragtig. Die watervalle, strome en poele is iets om te beleef. Puik diens van eienaar en bestuurder. Die blyplek is skoon en netjies en daar is alles wat nodig is. Die kaggel vir die koeler aande is 'n bonus. Wens ons kon langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riekie E - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend!

Ongelooflike ervaring. Pragtigste natuurskoon. Die swem in Pam's Pool was 'n wonderlike ervaring. 4x4 'n aanbeveling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico H
Saam met vriende

Topgehalte-verblyf!

Ons het baie lekker gerus by Field and Stream. Die huisies is netjies en skoon met 'n baie mooi uitsig. Dankie vir julle gasvryheid. Dit was lekker om julle stories te hoor. Hoop om gou weer daar 'n draai te gaan maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nick G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nick G

Rustig. Salig. Pragtig.

Pragtige plaas met beeldskone uitsig en tonne voëls maak vir 'n rustige en salige wegbreek. Die huisie is goed toegerus en ons honde het ook die plaas vreeslik geniet. Die pad is 'n bietjie sleg, maar met 'n hoë voertuig heel rybaar. Met 'n hoë voertuig kan die plaas ook ten volle verken word. Heerlike wegbreek, sal weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B
Gesin met klein kinders

Pragtige natuurskoon, met gemaklike verblyf.

Baie, baie mooi area. Die bestuurder was puik, het koer-kort kom inloer om vas te stel of alles reg is. Die kleiskietbaan was 'n treffer, en die forel-poele is lekker naby aan die huisie. Baie lekker gestap na die mooi bergpoele en watervalle. Goed-toegeruste en gemaklike huisie ( Cormorant Cove).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth Gertruida F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth Gertruida F
Gesin met tieners

Fantastiese behuising en waarde vir jou geld!

Die huis is baie gerieflik en prakties uitgelê en toegerus met alles wat jy moontlik nodig kan kry, tot 'n skottelgoedwasser! Ons het ons verblyf ongelooflik geniet. Die plaasbestuurder is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het 'n pap wiel gekry en hy het persoonlik gehelp om ons motor te herstel en te help om 'n nuwe band te vind. Dit is die ideale plek om te ontspan, forel te hengel en die natuurskoon te geniet. Ons sal beslis weer daar gaan kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Audre P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audre P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige rustige omgewing.

Heerlik gebly. Goed ingerig. Vriendelike eienaar en bestuurder. Perfekte plek om te kom rus en te stap. Pad is nie so sleg nie, stadig gery met Suzuki Swift. Sal vir seker weer gaan, die keer met vriende en familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alecia O - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Alecia O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig.

Heerlik uitgerus. Die netheid het effens gepla en ons moes die meeste van die breekware was voor ons dit kon gebruik, maar verder was alles piekfyn.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonia D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia D

Ongelooflike natuurskoon.

Heerlike kuier - julle sien ons weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Adri B
Gesin met klein kinders

Rustig. Net natuur!

Plek om te rus. Stap. Boeklees! Die woef het dit gate uit geniet en lekker saam berg geklim. Swak selfoonopvangs, wat sleg is as mens moet werk, maar dit is mos die idee! Om afteskakel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christel R - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christel R
Gesin met klein kinders

Pragtige en rustige plek!

Dit was fantasties! Weg van alles en almal. Ons en die kinders het die natuur vreeslik geniet. Dam op jou voorstoep. Baie dankie! Sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecilia G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties as jy rus en vrede nodig het.

Die pad is ongelukkig van so 'n aard dat jy baie stadig moet ry. Groot klippe al die pad ook wanneer jy afdraai na Field en Stream. Maar so salig wanneer jy jou bestemming bereik. Dit is pragtig en die voëls fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was baie rustig gewees.

Field and Stream is werklik baie rustig en 'n mens kan van die gejaagdheid van die stad vergeet. Die enigste probleem, en dis nie Field and Stream se toedoen nie, is die grondpad van Dulstroom na die plaas toe. Ons het egter ons naweek baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Troeteldiervriendelik. Het dit baie geniet om te kon stap met ons hond. Verblyf is gerieflik en alles wat jy nodig het was daar. Geen probleme gehad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria A - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maria A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice stay.

Very nice stay. House had everything we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plaas!

Pragtige omgewing, lekker gerus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan E - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan E
Gesin met klein kinders

Perfect place for a cosy winter weekend breakaway.

Greg was very helpful with fishing tips and explained in detail what else could be done on the farm except fishing.Unit spacious enough and staff friendly. Fishing excellent. A peaceful place to get away from the rush of city life. No cell phone signal is a bonus. Will definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place and location.

Loved our stay here, nice and peaceful.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike plek en ligging.

Het heerlik gebly, was lekker rustig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-marie S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna-marie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, vars lug!

Die huis is ruim en as die kaggel brand heerlik en snoesig. Die area is goed omhein, was vir geen oomblik bang dat my honde sou uitkom nie en hul het heerlik rond gehardloop. Die bonus, in die kombuis, was die skottelgoedwasmasjien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lauren D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lauren D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great, relaxing weekend away.

We had a great time at Field and Stream. The units were clean and well sized. Lovely walks and place to ride the bike. Stunning dams and scenery. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie T - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie T
Saam met vriende

Pragtige plek net amper onrybare pad.

Werklik pragtige plek wat ons, danksy die bekwame, behulpsame bestuurder, Francois, kon waardeer en verken. 5 Sterre vir sy puik diens! Die pad na die plaas en tot by die huisie is so te sê onrybaar vir ‘n sedan voertuig wat mobiliteit bederf en dinge kan moeilik maak as mens wil dorp toe vir die lekker eetplekkies ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke R - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was fantasties. Ons gaan vir seker weer kom!

Ons het elke oomblik geniet. Pragtige plaas met 'n atmosfeer van rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques E - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques E
Saam met vriende

Perfekte plekkie om weg te breek van die stad, en steeds naby genoeg aan Dullstroom om die dorp te ervaar.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan E - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

A beautiful setting of trout waters and stone cottages between valleys and hills.

Greg phoned us upfront to ensure our booking is well understood. Kevin made us feel welcome and helped us to improve our trout angling skills. The Cormorant unit has a beautiful view of the dam. Staff is friendly. We will return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ettiene J - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ettiene J
Gesin met klein kinders

Asemrowend en rustig.

Baie rustig en pragtige natuurskoon. Kevin die opsigter is altyd daar en beskikbaar om te help of raad te gee oor die plays of die visvang. Die cottages is goed uitgerus en kort niks. Geen selfoonsein of TV is 'n ekstra bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anja V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, skoon, privaat en rustig.

Baie dankie vir 'n wonderlike naweek wegbreek. Ons het dit vreeslik geniet. Jul plek is pragtig en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal M
Saam met vriende

Dit was fantasties om ons honde na 'n regte pet-friendly plek toe te neem.

Ons diere was veilig terwyl ons dorp toe gegaan het wat ons nog nie op ander plekke gekry het nie. Die plek is pragtig en prakties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Werklike troeteldiervriendelike verblyf.

Ons en ons vier hondekinders het 'n heerlike Nuwe Jaar geniet by Field and Stream. Die akkommodasie is gemaklik die hondjies was veilig en ons het heerlik met hulle gestap. Werklik troeteldiervriendelike verblyf. Heining is dig, teëlvloere en wonderlike natuurskoon. PS: ons het eintlik redelike internetontvangs gehad. Bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annabe J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annabe J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en rustig!

Ons het heerlik oor die Kerstyd gekuier. Dit is rustig sonder enige stadsgeraas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrissie M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrissie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was hemels.

Dit was verskriklik lekker, net wat die dokter aanbeveel het vir 'n bietjie ontspanning. Die chalet was baie mooier as wat ons verwag het, siende dat ons ons honde sou saamvat, ons sal beslis terug wees. Enigste dingetjie, die beddens was 'n bietjie ongemaklik, maar dit sal ons nie keer nie. Baie dankie aan almal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rob S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rob S
Gesin met klein kinders

Stunning property, excellent location, good fishing and hiking, friendly staff.

A great location to experience Dullstroom, trout fish and hike. This one of the nicest farms I have ever been on. Various river streams, excellent views, awesome nature. The Trout fishing dams are excellent and the clay pigeon shooting was fun and something for the whole family to remember. The birding was also excellent. We were there for 9 nights and could easily stay longer. Take warm clothes in the event of rain or wind, but definite sun cream for when it's hot and sunny.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

One of the best farm stays we've done.

To Kevin and Greg our appreciation for such a lovely time we had. The suggestions to visit the waterfalls on the farm was worth every second. The unit was clean and the staff was friendly. We will definitely be back, this time we will bring friends with.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Van die beste plaasverblyf wat ons al gehad het.

Aan Kevin en Greg, baie dankie vir die heerlike tydjie. Dankie vir die aanbevelings om die watervalle op die plaas te besoek, werklik die moeite werd! Die eenheid was skoon en die personeel vriendelik. Ons sal beslis terug wees, maar dié keer vriende saambring.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen S

Stil en rustig.

Heerlike, ontspannende plaasatmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Gesin met tieners

Absolutely marvelous.

If I had my life over, this will be the place were I will live and raise my family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kinloch V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kinloch V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties

Baie baie goeie diens, sal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelein M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein M
Saam met eggenoot / lewensmaat

’n Natuurliefhebber se droom: drie watervalle, foreldamme, sterre, kaggelaande, klippe, wind en grasvelde. Beste van alles - geen selfoonontvangs!

’n Wonderlike plek, gerieflike verblyf en vriendelike gasheer. Rowwe pad tot daar en 4x4 beslis aan te bevel. Ons kon egter daar kom teen ’n slakkepas met ons klein Tazz.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Gesin met tieners

Asemrowend.

Field and Stream was so goed vir ons almal se siele. Die natuur en stilte is uit die boeke uit. Sal more teruggaan as ons kon. Eagles Crest het nie TV nie en dit was so lekker om weer stories op radio te luister (vat 1 saam) en elke aand kaart gespeel voor die kaggel. Ver ente gedraf en gestap en die manne het visgevang. Dankie Field and Stream. Sien jou gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lelanie S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie S
Gesin met tieners

Wonderlik! Dit is regtig pragtig en so rustig.

Ons 3 dae by Field and Stream was te kort! Alles is pragtig en dit is heerlik rustig - geen foonopfangs nie! Kevin die bestuurder was ongelooflik vriendelik met sy forelvang tips. Sal regtig weer kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilise G - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marilise G

Die ligging is pragtig en rustig maar die pad is amper onrybaar. Dit behoort vooraf genoem te word. Die huis self is pragtig maar die meubels laat veel te wense en is ook nie deeglik skoongemaak vooraf nie.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Field and Stream se terugvoer

Hi,
I am saddened to hear about the cleanliness as we are particular with the cleaning. Which unit and what date was this so I can follow it up with my staff.
Was it not Cormorant last weekend where you did not want the maids to service?
We have just had the lounge furniture re upholstered and bought new beds and linen last month? My website does mention the road and that a high clearance vehicle is preferable

Field and Stream
Vanaf R1 310
R1 310 R1 114
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 310
R1 310 R1 114
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 310
R1 310 R1 114
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tonteldoosweg, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb32f8629f41c3fac67e5dc22f276183decfb9072a3cb35859524f2891487ce0dc33d4b78c8a355a0ab0eac3f7d069635a6ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 310 nouVanaf R1 114 per nag, vir 2 mense 85 5 1 5 Tonteldoos Road Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.42800495039 30.01495056189
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem