Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tisha Llama Self-catering

Selfsorg
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Llamastraat 9, Delville Park, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Tisha Llama Self-catering is in Delville Park in George geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede en is net 15 km vanaf Victoriabaai, Haroldsbaai en die Wilderness.

Verblyf word in 2 eenhede aangebied: Die hoofhuis wat geskik is vir 12 gaste (10 volwassenes en 2 kinders), en die woonstel bied slaapplek aan 5 gaste.

Die hoofhuis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 1 enkelbed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 1 enkelbed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Elke badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n eetarea met genoeg sitplek. Daar is ook n braaiarea vir lekker kuier.

Llama Woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n dubbelslaapbank, 'n TV en 'n eetarea met genoeg sitplek.

Daar is ook lekker braaigeriewe op die perseel.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 2 resensies vir Tisha Llama Self-catering
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.6/5

Laetitia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Jaar gelys 4

Ligging

  • Llamastraat 9, Delville Park, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tisha Llama Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Llamastraat 9, Delville Park, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfhARSYrctGSSPUR72BYMNB4SQKRGvV5CN8BCMsYOwnesqxeLDB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 5) 2 5 1 4 9 Llama Street Delville Park 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.0076787 22.4398663
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem