Figtree Joy Llama

Selfsorg
Llama Woonstel
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers. Kamer 1 ensuite het 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien. Kamers 2 en 3 het elk n enkelbed. Die gaste badkamer het n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, yskas, mikrogolfoond, breekware en eetgerei toegerus. Daar is 'n sitarea en 'n eetarea.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Standaard
Volledige kombuis
DStv
Beperkte kanale
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
DStv
Beperkte kanale
TV
Standaard
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Llama Hoofhuis
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag (plek vir 11)
  • Plek vir 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die hoofhuis beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ensuite met 'n dubbel-bed en 1 enkelbed. Die tweede ensuite slaapkamer het 'n dubbelbed. Slaapkamer 3 het 2 enkelbeddens. Slaapkamer 4 het ook 2 enkelbeddens. Slaapkamer 5 het ;n koningsgroote bed. Elke badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, breekware en eetgerei toegerus. Daar is 'n sit- en eetarea wat na 'n privaat braai-area lei.

Oorsig van kamer/eenheid
5 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Standaard
Volledige kombuis
DStv
Beperkte kanale
Braai
Buite
Buitelug
Braai
Buite
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Buite
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
DStv
Beperkte kanale
TV
Standaard
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Llama Street, Delville Park, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfhARSYrctGSSPUR72BYMNB4SQKRGvV5CN8BCMsYOwnesqxeLDB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 3 5 1 4 9 Llama Street Delville Park 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.0076787 22.4398663
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang