+34
Gastehuis in Colesberg

Figtree Guesthouse

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 140 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Chris V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Uitstekende oornag keuse! Die bed was net vir my ongemaklik hard. Sou 'n sagter, maar ferm bed verkies het. Verder is dit hoogs aan te beveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene V
1 nag
5.0
Mrt 2026

Beslis moeite werd! Vriendelike en baie behulpsame ontvangs en diens! Pragtige plek met alles wat nodig is as jy moeg gery is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandy H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Rustig en stil, kon lekker daar slaap. Baie netjies en skoon, met alles wat jy nodig het in die woonstelletjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amori E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Gesinsvriendelik, veilig en gemaklik! Dit was 'n baie mooi kamer, skoon en netjies! Die badkamer was ruim en mooi. Die bed het baie lekker geslaap en die TV met Netflix was 'n bonus. Parkering was baie veilig, onder dak en agter 'n geslote groot hek. Die enigste aspek wat kan verbeter, is die koffie en dalk 'n klein boksie melk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Comfortable, clean and neat. We had a great stay. Everything was comfortable, clean and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desmond
Figtree Guesthouse
Hi, thank you for this great review.

Dalene M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Awesomeness. Awesome nice room, shower, everything. Sleeps like a baby.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desmond
Figtree Guesthouse
Awesome guest!

William V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Clean, safe, great host. 3rd time I've slept over at Fig Tree and I'll keep going back. Clean, comfortable, safe. Desmond is a great host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desmond
Figtree Guesthouse
Thank you for the review.

Magda N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Viel soos ons huis weg van die huis, alles netjies en alles wat jy nodig het is daar. Pragtige plek, hoogs aanbeveel. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Dit is ons tweede keer wat ons daar bly en ons voel tuis en veilig daar. Sal net voorstel om nog een gemakstoel asb.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desmond
Figtree Guesthouse
Dankie vir die resensie. Dit is in die pyplyn en sal binnekort in die kamer ook wees.

Lelane E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Baie mooi en netjies. Ons het lekker gerus voor ons laaste rit huis toe. Vreeslik lekker gebly en die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Clean, safe, and convenient with off-street parking. Highly recommended! Great stay—clean, safe, and convenient with off-street parking. The bed was very comfortable. It's within walking distance of a great restaurant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Desmond Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 342

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 675
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 675
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 675
per nag, vir 2 mense
Bespreek

28 D'Urban Row, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c9168c439fcb9e436aeafa0da7955e974b6b92e0d5451e260b4b75b50360cb734b6e4a393004a3dc89c25d2e13f2003b7c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R675 per nag, vir 2 mense 140 5 1 5 28 D'Urban Row Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -30.717064358837 25.098298788071
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang