Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fin Whale Beach House

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Tanja Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Fin Whale Beach House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Zirkia S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zirkia S
Gesin met tieners

Pragtige plek! Uithaler badkamers - een vir elke kamer!

Heerlik gebly in die pragtige huis! Kombuis het alles wat mens nodig het en meer! Wonderlik skoon! Oulike kuierplekkies binne en buite! Sal definitief die verblyf aanbeveel! Jammer dit was nie somer dat ons die swembad kon geniet nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fin Whale Beach House se terugvoer

Thank you so much - we are really glad you enjoyed your stay at our beautiful place. Until next time.

Fin Whale Beach House
Steve H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve H
Gesin met klein kinders

Beautiful, ideal, easy.

Family breakaway, a few days by the beach with family. Loved the flow of the house views are excellent. Great place to relax. Host communicated quickly and the housekeeper was very helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henriette B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette B
Gesin met klein kinders

Simply the best!

Even from a few days before arrival, the wonderful Janene Booth was an amazing hostess. She went above and beyond. The home was not only beautiful, but had everything we needed. Plenty of space to have your own, but cosy enough to hang out with friends and family. The children loved the pool and the beach, although the seaweed was tremendous, we watched the sunset every night. The cleaning service was wonderful as well and she was so very helpful and friendly. We are all in agreement that this is the best home/location we stayed at during our visit to South Africa.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa J
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette R

Lekker standhuis gevoel!

Die huis is baie toegerus. Pragtige uitsigte van die 2 slaapkamers op die boonste vloer. Die huis is baie naby aan die see en het 'n lekker swembad ook. Daar is net 'n gasbraai en Weber, so jy kan nie met vuur braai nie! Die huis is in n privaat landgoed, so dis privaat en stil. Ons het baie lekker gekuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fin Whale Beach House se terugvoer

Thank you for your review. There is a fire pit on the patio for open braai fires, not sure if you saw it, bext to the putside bar area. It even shows up on one of our photos on the website.
Sorry you missed that, you had to bring your own charcoal or wood.
Regards
Tanja

Fin Whale Beach House
Vanaf
R5 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R5 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R5 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fin Whale-weg 4, Klein Slangkop, Kommetjie, 7976, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyZiLmmv4XBWWFRein2fjGlK5kSSpENTXiyQY6OPf9bPH52VNX5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 200 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 4 Fin Whale Way Klein Slangkop 7976 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.128990035154 18.339196588955
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem