LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+50
Gastehuis in Kampsbaai

Finchley Guesthouse



  • 12 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 18 Finchley Road, Camps Bay, 8005, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Finchley Gastehuis bied gemaklike oornagverblyf in Kampsbaai en is naby die strand geleë. Gaste kan pragtige uitsigte oor die see, sonsondergange en die 12 Apostels Hotel direk vanaf hul eie balkon bewonder.

Hierdie gastehuis bied die opsie van helder en ruim kamers met twee en suite-badkamers, elk met sy eie unieke berg- of see-uitsigte. Daar is See-uitsigkamers op die boonste vlak wat elk met 'n koninggrootte-bed ingerig is en hul badkamers met 'n stort toegerus is. Daar is nog 'n see-uitsigkamer wat op die swembadvlak is en 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-stort insluit. Al die kamers het lugversorging.

Die Berg-uitsigkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort, terwyl die Tuin-uitsigkamer 'n koninggrootte-bed het en die badkamer met 'n instapstort toegerus is. Badhanddoeke en kraakvars wit linne word voorsien. Ander geriewe in die kamer sluit in 'n TV, gratis WiFi, 'n yskassie, 'n kluis, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is 'n lieflike rustige swembadarea met buitesitplek en sonstoele. Gaste kan 'n gesonde ontbyt geniet terwyl hulle hul dag beplan en personeel sal hulle graag lei en aanbevelings gee.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Lughawe-vervoer op versoek
Skoonmaakdiens
Perdry
Swem

Kamers

Garden View
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer het lugversorging en is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed met kraakvars wit linne, 'n balkon en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe in die kamer sluit in 'n TV, gratis WiFi, 'n haardroër, 'n yskassie, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Hierdie eiendom gebruik 'n betroubare lughawe-pendeldiens, wat 'n addisionele fooi per rit vanaf die lughawe na die gastehuis hef. Indien gaste belangstel, kan hulle hul vlugbesonderhede aanstuur sodat vervoer gereël kan word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Mountain View-kamer
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer het lugversorging en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed met kraakvars wit linne en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe in die kamer sluit in 'n TV, gratis WiFi, 'n haardroër, 'n yskassie, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Warmbad
Jaccuzi
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Hierdie eiendom gebruik 'n betroubare lughawe-pendeldiens, wat 'n addisionele fooi per rit vanaf die lughawe na die gastehuis hef. Indien gaste belangstel, kan hulle hul vlugbesonderhede aanstuur sodat vervoer gereël kan word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Sea View Room
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer het lugversorging en is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed met kraakvars wit linne, 'n balkon en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe in die kamer sluit in 'n TV, gratis WiFi, 'n haardroër, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Hierdie eiendom gebruik 'n betroubare lughawe-pendeldiens, wat 'n addisionele fooi per rit vanaf die lughawe na die gastehuis hef. Indien gaste belangstel, kan hulle hul vlugbesonderhede aanstuur sodat vervoer gereël kan word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Sea View-kamer – By die swembad
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer het lugversorging en is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed met kraakvars wit linne, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe in die kamer sluit in 'n TV, gratis WiFi, 'n haardroër, 'n yskassie, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kindermatras vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Hierdie eiendom gebruik 'n betroubare lughawe-pendeldiens, wat 'n addisionele fooi per rit vanaf die lughawe na die gastehuis hef. Indien gaste belangstel, kan hulle hul vlugbesonderhede aanstuur sodat vervoer gereël kan word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Sea View Room - Panoramic View
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie oopplan-kamer het lugversorging en is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed met kraakvars wit linne, 'n balkon en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe in die kamer sluit in 'n TV, gratis WiFi, 'n haardroër, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Hierdie eiendom gebruik 'n betroubare lughawe-pendeldiens, wat 'n addisionele fooi per rit vanaf die lughawe na die gastehuis hef. Indien gaste belangstel, kan hulle hul vlugbesonderhede aanstuur sodat vervoer gereël kan word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.2

4.4/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.2
Pretorius B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2025

Uitstekend. Heerlike verblyf naby fasiliteite.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mike F
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

It was amazing. It was a very good, cool and clean place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lina W
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
3.0
Mei 2025

Die plek is vuil. Geen parkering - parkeer in die straat. Kombuis bedonderd vuil. Glad nie! Berguitsig met gordyn toe omdat werkers onder bly. Vuil en verwaarloos.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Salome P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Netjies, skoon, vriendelike personeel. Ons het heerlik daar gekuier. Baie behulpsame personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louzell M
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.6
Des 2024

Salig en pragtige plek. Heerlik gebly by Finchley Guesthouse. Skoon, netjies, vriendelike diens en liplekker ontbyt.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
3.8
Nov 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Elsa V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
2.4
Apr 2024

Teleurstellend. Was teleurstellend. Onveilige parkeerplek. TV het nie gewerk nie. Persoon aan die diens het 30 minute gesukkel om dit aan die gang te kry. Tegels op die badrand is los. Geen handdoeke nie, moes bel en vra.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Karien M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Everything was 5 star, thank you so much! Excellent experience!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneli S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Heerlike gasvryheid, pragtige uitsig, gemaklike vriendelike verblyf. Ismael het ons vriendelik ontvang en na 'n pragtige kamer met die mooiste uitsig geneem. Selfs die badkamer het die mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loren F
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Very comfortable, ideal and quiet. Warm friendly helpful staff and a delicious very abundant breakfast, all in all a very pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Wayne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 12 jaar


Ligging

Gaste dink Finchley Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 11:00
Garden View
B&B
Mountain View-kamer
B&B
Sea View Room
B&B
Sea View-kamer – By die swembad
B&B
Sea View Room - Panoramic View
B&B

Hierdie eiendom gebruik 'n betroubare lughawe-pendeldiens, wat 'n addisionele fooi per rit vanaf die lughawe na die gastehuis hef. Indien gaste belangstel, kan hulle hul vlugbesonderhede aanstuur sodat vervoer gereël kan word.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

18 Finchley Road, Camps Bay, 8005, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 12 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53935f2a40ae8209527c764c03ef45c3f699a72094cf1a9bb0615f0c212e0c01efcf5b555f1e875fcf66d73def116bdf5edb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 18 Finchley Road Camps Bay 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.958269261346 18.379582464695