Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

First Group Brookes Hill Suites

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Onder-Brookes Hill-straat, First Group Brookes Hill Suites, Humewood, 6000, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 780 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

First Group Brookes Hill Suites is naby die strand in Humewood, 'n buurt in Gqeberha (Port Elizabeth). Brookes Hill Suites bied veilige, moderne verblyf in selfsorgwoonstalle wat 'n uitsig oor die baai bied en is geskik vir beide sake- en ontspanningsreisigers wat 'n gerieflike blyplekkie in Die Baai soek.

Gaste wat Brookes Hill Suites besoek kan kies tussen 4 eenhede. Die woonstelle wissel tussen 1-, 2- en 3-slaapkamerwoonstelle wat slaapplek aan onderskeidelik 2, 4 en 6 gaste bied. Elke woonstel het 'n badkamer met 'n bad, 'n stort, of albei, asook 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. 'n Uitsig kan vanaf die privaat stoep geniet word en elke woonstel is uniek versier.

Daar is 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe in die kombuis. Al die eenhede het 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. WiFi is beskikbaar.

Elke woonstel het sy eie ingang en gaste het toegang tot die geriewe op die perseel soos die buiteswembad, braaigeriewe en die restaurant. Gaste is ook naby plaaslike winkels en restaurante. Brookes Hill bied direkte toegang tot die strandfront vanaf die hotel op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

First Reservations and Travel (Pty) Ltd Geverifieer

Eiendomme 30

Resensies 828

Jaar gelys 9

Ligging

  • Onder-Brookes Hill-straat, First Group Brookes Hill Suites, Humewood, 6000, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 780
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Onder-Brookes Hill-straat, First Group Brookes Hill Suites, Humewood, 6000, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7fd979cc3eb9729ebbefefd0f7f7b0f775bba73f954b7a389467c6e2fe3ccbb925b85ccffc1145e45bc11e648ad716dc770?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 780 per nag (plek vir 2) Lower Brookes Hill Street First Group Brookes Hill Suites 6000 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9782358 25.6509859
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem