FG Kowie River Chalets
Kry 20% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oriole-weg, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Vanaf R2 550 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
FG Kowie River Chalets het die ideale ligging met 'n see-uitsig, in Port Alfred 'n goedbewaarde geheim met sy subtropiese klimaat, warm oseaan en ryk geskiedenis.
Gaste kan tussen chalets met 'n huislike atmosfeer kies om 'n gerieflike seevakansie te geniet. Die dupleks-eenhede het 3 slaapkamers en privaat badkamers met baddens en storte. Die kombuise is toegerus vir selfsorg en elke eenheid het 'n TV met DStv. Braaigeriewe en parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Daar is 'n trampolien, swembad, Jacuzzi, speelplek vir kinders, braai-area, 'n buitelug-skaakstel en wasgoedgeriewe op die perseel.
First Group Kowie River Chalets is naby al die besienswaardighede in Port Alfred en daar is 'n verskeidenheid aktiwiteite, soos wandelings op die strand, swem, branderplankry, kanovaart, kajakvaart, visvang, walviskyk, voetslaan, gholfspeel by die Royal Gholfbaan en vele meer. Gaste kan ook die verskeie museums of die Great Fish Point-vuurtoring besoek.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
First
Reservations ...
Eiendomme 30
Resensies 854
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Oriole-weg, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Gaste dink FG Kowie River Chalets het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Beachfront Port Alfred Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oriole-weg, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap