Fish Eagle @ Wilderness Metanoia
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Silver River Street, Wilderness Heights, 6560, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Fish Eagle @ Wilderness Metanoia bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Wilderness Heights, Wes-Kaap. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Dié huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, ketel, mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv-kanale en 'n kaggel.
Daar is 'n groot stoep met 'n ingeboude braai en 'n pragtige uitsig. Gaste het toegeang tot 'n gemeenskaplike swembad en lapa-area.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Gerrit Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 40
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Silver River Street, Wilderness Heights, 6560, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Silver River Street, Wilderness Heights, 6560, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang