Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fish Eagle Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Wortelgatweg, Wortelgat Outreach Trust, Hermanus, 7120, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Fish Eagle Cottage skuil op die oewer van die Kleinrivier-strandmeer net buite Hermanus. Dit bied 'n rustige wegbreek vir 'n gesin of groep vriende.

Die kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 2 kamers het elk 2 enkelbeddens. Gaste deel die gastetoilet en 'n aparte badkamer met 'n stort. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het sitplek, 'n etenstafel en kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die stoep het 'n eetarea en braaigeriewe, asook 'n uitsig oor die tuin en rivier. Gaste kan ook op die dek ontspan en die natuur inneem. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Die kothuis bied 'n idilliese wegbreek vir natuurliefhebbers en spog met 'n uitsig oor die rivier en op die berge. Gaste kan staanroei, kano vaar en bergfietsry.

Slaapplek

’n Bespreking by Fish Eagle Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Spaans

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Fish Eagle Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

David Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 5

Jaar gelys 1

Ligging

  • Wortelgatweg, Wortelgat Outreach Trust, Hermanus, 7120, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fish Eagle Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Wortelgatweg, Wortelgat Outreach Trust, Hermanus, 7120, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b635b760c4ec8aace18764dcbe1d4291d24c848a51e644792343c574d511746f12c324b3c7dab7c2082e73683e21da9afd9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Wortelgat Road Wortelgat Outreach Trust 7120 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 12:00 -34.427519717082 19.346069446358
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem