Lodge in Gariepdam

Fish Eagle Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 653 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Clanelle B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Erg vriendelik verwelkom en heerlikste braai. Ongelooflike vriendelike personeel. Heerlikste braai en bykosse. Gesellig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judy B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Asemrowende uitsig. Vriendelike personeel. Voldoen aan al ons behoeftes. Eienaars was ook teenwoordig. Rustige omgewing en die mooiste uitsig oor die Gariepdam. Heerlik. Sal vir seker weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Makkie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

“Loved every moment - highly recommend!”. Our stay at Fish Eagle Lodge was absolutely amazing! We arrived as strangers and left feeling like family. Louise and her husband are incredibly hospitable and made us feel right at home. The braai set-up is fantastic, and the waiters are friendly and attentive. From the accommodation to the overall experience, everything was perfect. We had such a wonderful time and can’t wait to return!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip D S V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Lekker oornag met alles wat jy benodig. Baie mooi, skoon en netjies. Het die braai en kuier geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mj S
1 nag
5.0
Des 2025

Lekke. Lekke gebly, gerieflik geslaap, pragtige uitsig, moet stip in die dorp vir die wildsbiltong by die plaaslike slaghuis! Self braai met kwaliteit seleksie van vleis en bykosse 'n moet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ce W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

It was a nice stay. It was a nice stay and very relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Aandete was wonderlik! Baie lekker! Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marike V
1 nag
5.0
Des 2025

Heerlik rustig. Ons het lekker gebly. Heerlik rustig. Dit is halfpad tussen ons bestemming. Skoon en netjies. Ek sal weer hier oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Lekker gebraai en lekker gekuier! Ons het lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amira W
1 nag
5.0
Des 2025

Die kuier was ontspannend gewees met die lekkerste swembad en mooiste view. Ek het baie lekker gebly, die kwaliteit van die verblyf, kamers, diens en swembad was uitstekend gewees. Ek is 'n sangeres en reis baie rond vir optredes, en dit was so lekker om by so 'n mooi plek met so 'n mooi uitsig te kan ontspan saam met my broer en ma. Die diens was ook super vriendelik en uitstekend gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1006

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 260
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 260
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 260
per nag (plek vir 2)
Bespreek

1 Fisant Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2dffec685fabd88d472b8619a209c2bb29d75ea5727aa4402fd7a67f6236c5386f015d603ba00b3e4370b7bb30dc4782ad4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 260 per nag (plek vir 2) 653 5 1 5 1 Fisant Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.602851292585 25.494066692895
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang