Fish Eagle Manor
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 12 Jun 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Almaweg D180, Fish Eagle Bay Estate, Bela-Bela (Warmbad), 0480, Limpopo
-
Vanaf
R4 250R2 833 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Fish Eagle Manor is 'n ruim dubbelverdiepinghuis op die oewer van die Bela-Bela-dam op pad na Alma, Rankinspas en die Elements Privaat Gholflandgoed. Bela-Bela is net 5 km ver. Dis die ideale plek vir bootvaar, visvang, jetski-ry, kajakvaar en die meeste watersportsoorte.
Daar is 4 slaapkamers wat elk lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer het. Die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens.
Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 2 wasbakke. Die tweede, derde en vierde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en ander klein toebehore toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste en die sitarea het oorgenoeg sitplek en 'n groot platskerm-slim-TV met toegang tot DStv en Netflix.
Die leefarea lei na 'n groot onderdakstoep met seilkante wat kan oprol, 'n etenstafel, 'n Jacuzzi, ingeboude braai en 'n pragtige uitsig oor die dam. Die kuierarea het 'n pooltafel en 'n ingeboude kroeg. Gratis WiFi is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.1/5
Lynette Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 211
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Almaweg D180, Fish Eagle Bay Estate, Bela-Bela (Warmbad), 0480, Limpopo
- Gaste dink Fish Eagle Manor het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Almaweg D180, Fish Eagle Bay Estate, Bela-Bela (Warmbad), 0480, Limpopo