Selfsorg in Gariepdam

Fish Eagles Nest

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 353 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Rudolph H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Netjiese, goed geleë vir oornag na lang reis. Baie vriendelike mense. Ligging is ideaal. Eenhede is baie netjies. Kuier by braai was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tina G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Vir oornag is dit heel voldoende. Netjies, skoon. Baie tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Unieke, verrassende ondervinding, uitmuntende diens, pragtige uitsig Gariepdam. Pragtige vriendelike mense, gasvryheid staan kop bo water uit. Skoon, netjies, alles wat jy nodig het. Staaldak restaurant 'n eg Suid-Afrikaanse ondervinding, uniek met braaivleis, braaibroodjies en geselligheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maritsa M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Asemrowende uitsig & rustig. Hulle het perfek voldoen aan ons behoeftes, vir oornag verblyf oppad George toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Very nice. Very nice. Good service and good food.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Een vir die boeke. Awesome plek gewees, het dit vreeslik geniet. Dit was wel net een aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Gesellig, skoon en netjies. Fish Eagles Nest is 'n lieflike plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arielle V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Very good. This is a few words. . It was nice. The beds were comfortable to sleep in. Although, I couldn't sleep properly because there is a gate open to the street and I didn't feel too safe. But the overall experience was good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolene V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Great experience. We had a wonderful stay here. The staff were extremely friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Great stop over. Comfortable and friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1008

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek

2 Fisant Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 40 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48530b2efe748246310531f8c1ddde076866eaf68c6915671e8521f938ec821138f90680e73b3ca9f69c2c85e4c7b9d2d87e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 353 5 1 5 2 Fisant Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.602065336418 25.493854939882
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang