Fishermans Cottage
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kandelaarstraat 36, Vermont, 7201, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R3 400R2 720 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Fishermans Cottage is in Vermont geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is lekker naby talle winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.
Die huis het 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het ook 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n eetarea met genoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Gaste kan ook die gratis WiFi benut.
Lieflike braaigeriewe is beskikbaar en gaste kan op die houtdek in 'n hangmat met 'n pragtige uitsig oor die melkhoutbome en die see ontspan.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Stefan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Kandelaarstraat 36, Vermont, 7201, Wes-Kaap
- Gaste dink Fishermans Cottage het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kandelaarstraat 36, Vermont, 7201, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom