LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+32
Selfsorg in Velddrif

Fisherman's Rest

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 109 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.2
Laura C
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Okt 2026

Beautiful home. Enjoyed the stay. The hot tub was the highlight of our stay. Beautiful home to stay in. Birds chirping in the tree. The hot tub was the best highlight of our stay. The only thing missing is WiFi for teenagers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fransien B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Ons sal vir seker weer kom kuier, baie dankie vir julle vriendelike diens! Baie dankie dat ek en my man so lekker by Fisherman's Rest kon bly. Alles was perfek gewees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alma M
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Het baie lekker tyd gehad. Dis 'n baie lekker kuierhuis vir entertainment. Meer as genoeg sitplekke, eetgerei, glase en koppies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elanie J
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Rustiger as rustig! Die verblyf is uitstekend en gemaklik toegerus. Huis en tuin is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques V
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Hoog aanbeveel. Smaakvol, ruim, ongelooflike aandag aan detail, Tarryn se kunswerke uitstaande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha R
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Fantasties. Ons het verskriklik lekker gebly, die lieflikste agterplaas en het meestal op die lekker stoep gekuier. Daar was alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abigail P
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Superb, relaxing, rejuvenating. Perfect. Would love to go again and again. No WiFi did not bother the kids. Thank you for a perfect setting to break away from the busy city life. Clean and neat and so relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2026

Pragtige verblyf en tuin. Fisherman's Rest is 'n uitstekende plek om te gaan ontspan. Baie goed ingerig vir 'n gemaklike verblyf, netjies, mooi versier met 'n pragtige tuin om in te ontspan. Naby genoeg aan alle besienswaardighede. Ten spyte van die gewoel van die trokke op die pad, was dit steeds waarde vir geld. Sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

La'Rochelle W
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2026

Will definitely book again. Amazing place. Very clean, kid-friendly. The kids can't get bored; there are enough activities for them to do at the location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Farryl C
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2026

It's definitely a place I'll recommend to any family in need of a break away. Extremely peaceful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Gregory Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 109

Op LekkeSlaap 10 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure
Vanaf R1 500
20 % AF
R1 500 R1 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 500
20 % AF
R1 500 R1 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 500
20 % AF
R1 500 R1 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek

191 Voortrekker Road, Velddrif, 7365, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c177dd798c93cc70e1d42f91ce75e3294c9b982c5cb4f10dd40bd89500f55808c921ec53aaf8e7b53aaf08df9655c26a5e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 109 5 1 5 191 Voortrekker Road Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.786756676667 18.185429383467
Soek in 'n groter streek