Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2024 tot 30 Dec 2024 en 01 Jan 2025 to 30 Jan 2025.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2024 tot 30 Dec 2024 en 01 Jan 2025 to 30 Jan 2025.
Prys sluit in
-
Selfsorg
Gratis, onbeperkte internet wat nie deur beurtkrag geaffekteer word nie.
Linne, badhanddoeke op versoek, seep, toiletware en 'n bietjie waspoeier en skottelgoedseep word voorsien.
Daar is elektrisiteits-ondersteuning tydens kragonderbrekings vir alle toestelle, WiFi en die TV.
Huisreëls
Ongelukkig is die verblyf nie rolstoel-vriendelik nie.
Daar is 2 stelle trappe op die perseel, maar dis nie te steil nie.
Rook is in die kothuis verbode.
Let asb. dat daar 3 katte op die perseel woon, maar hulle bly gewoonlik by die eienaars in die huis bo die aparte kothuis.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
34 Highway, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang