Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fisher's Rest

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Cornel Geverifieer

Eiendomme 59

Resensies 173

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 5 resensies vir Fisher's Rest
Netheid
4.0/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.0/5
Elize B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Elize B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie teleurgesteld vir die R2000.00+ wat ons per nag betaal het. Sal glad nie aanbeveel nie.

Kon glad nie TV kyk nadat ons gerapporteer het en daar gesê is hul gaan iemand stuur om te kom help. Die stoepe buite baie vuil en die meubels verwaarloos en stukkend, gegril om daarop te sit en die kussing ook vuil. Die binne-sit-stoele ook verwaarloos, glad nie aangenaam om daar te wees nie. Die plek kom glad nie voor soos op die foto's, sal regtig nie aanbeveel nie. Die WiFi was ook baie swak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fisher's Rest se terugvoer

Dit is jammer dat u nou so voel. Terwyl julle daar was, was daar geen klagtes nie. Ek was self by nadat u gerapporteer het dat die TV nie werk nie. Ek het u gewys hoe die smart TV werk. Die Wi-Fi is 50 mgb spoed. Ek het dit getoets terwyl ek daar by u gestaan het. Die feit dat julle DSTV streaming nie gewerk het nie, moet julle self met DSTV opneem. Ons verskaf slegs 'n Smart TV, wat werk met lekker vinnige Wi-Fi.

Fisher's Rest
Steve F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie gemaklik, rustig en goed geleë.

Die verblyf was regtig aangenaam en kan hoog aanbeveel word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zulfa A - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zulfa A
Gesin met tieners

Rina's house had a lovely relaxed beachy feel to the house. Loved the flow of the house.

We had a good time. We will be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mische T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mische T
Saam met vriende

Value for your money.

We received excellent service from the get go. The staff of Etna's are amazing and so friendly! The house is neat and spacious, and also had cleaning supplies. Enjoyed our stay!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Waarde vir jou geld.

Ons het uitstekende diens gekry van die begin af. Die personeel van Etna is wonderlik en so vriendelik! Die huis is netjies en ruim en het ook skoonmaakvoorraad. Het ons verblyf geniet!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan V
Gesin met klein kinders

Dit voel regtig soos 'n vissershuis wat modern is.

Die diens van personeel is uitstekend en vriendelik. Huis is wel toegerus met 'n groot kombuis en 'n lieflike buitebraai op die stoep. Kamers is groot genoeg. Sal die huis aanbeveel net vir die lieflike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 884
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 884
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 884
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 17, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87d42e756ebac79fe2ed9d589871ad33ad3f79add2c8348d663f7da2846df7fdf2aaef8654681f6ad276bdcab39e617b1acc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 884 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 17 5th Avenue Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.666213 20.227657
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem