+27

Fisher's Rest

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 5th Avenue, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 360 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Fisher's Rest bied selfsorg in die bekoorlike kusdorpie Arniston.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers deel. Daar is dubbelbeddens in 2 van die slaapkamers en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet hulle eie handdoeke saambring.

Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en etes kan by die etenstafel geniet word. Die leefarea het 'n binnebraai en 'n sitarea met 'n TV. Die huis het ook 'n beskutte kuierarea buite met 'n buitebraai.

Gaste kan op die lieflike strande ontspan en Arniston bied verskeie restaurante en aktiwiteite soos restaurante, swem, fietsry, perdry, bergfiets- en voetslaanroetes, visvang, walviskyk en duik tussen die skeepswrakke. Gaste kan ook die spa by die Arniston Hotel en die Waenhuiskransgrot besoek.

Let dat die boonste verdieping van hierdie huis ook beskikbaar is om te huur en dalk deur ander gaste bespreek kan word. Elke eenheid het 'n aparte, privaat ingang.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
3.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Cornel Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 169

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 17 5th Avenue, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fisher's Rest het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 360
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 360
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 360
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 5th Avenue, Arniston, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87d42e756ebac79fe2ed9d589871ad33ad3f79add2c8348d663f7da2846df7fdf2aaef8654681f6ad276bdcab39e617b1acc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 360 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 17 5th Avenue Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.666213 20.227657
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang