Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flamant Self-Catering

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 27 Apr 2024 tot 30 Jun 2024.

Blits-aanbod

Kry 30% af vir verblyf voor 6 Julie 2024. Bespreekbaar tot 20 Mei 2024

Spesiale Aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 2 Apr 2024 tot 21 Jun 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat.
Rookgeriewe is buite op die stoep beskikbaar. Rook in die verblyf is verbode.
Geen harde musiek of partytjies word toegelaat nie.
Stiltetyd is vanaf 22:00 tot 07:00.
Inklok: 15:00 tot 18:00, tensy anders gereël.
Uitklok: 10:00, tensy anders gereël en mag dalk ekstra kostes insluit.
Die volgende is by die verblyf ingesluit: 'n haardroër, koffie, tee, melk, 1 bottel water, 1 pak brikette en blits vuuraanstekers.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 300
R1 300 R867
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 300
R1 300 R867
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 300
R1 300 R867
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat, Kingfisherheads 3, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA506316377d9c8b84676fff2ec8f87906f1d745cddbcf1642c2cee5591016dc4b9b72b72f4decddea4cb441f7fbf1dc34169d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R867 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 Waterkant Street Kingfisherheads 3 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -32.786694300411 18.188975392641
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem