Flamingo 18
6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 18 Flamingo Avenue, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Flamingo 18 is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in Yzerfontein, sowat 600 m vanaf die strand. Dit is 'n ideale keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspannende en gerieflike tuisbasis terwyl hulle op hul besoek aan hierdie kusdorpie is.
Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV.
Gaste het toegang tot braaigeriewe en 2 motorhuise vir veilige parkeerplek. Hierdie verblyf is naby geriewe soos restaurante. Buurdorpe soos Darling is ongeveer 22,5 km ver waar geriewe soos winkels beskikbaar is.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 18 Flamingo Avenue, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
18 Flamingo Avenue, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang