Flamingo 704 Studio Apartment
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Regent Road, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Vanaf R829 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Flamingo 704 is 'n stylvolle ateljeewoonstel wat selfsorgverblyf bied in die lewendige kusgebied Seepunt, Kaapstad. Geleë in 'n veilige gebou net 'n kort entjie van die gewilde promenade af, is hierdie elegante en moderne ruimte ideaal vir enkelreisigers of paartjies wat die stad se kusbekoring wil geniet.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die leefarea sluit 'n moderne kombuis in wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Gerieflik gemeubileerde sitarea beskik oor 'n slim-TV teen die muur met Netflix-stroming en gratis WiFi. Stap uit op die balkon met buitemeubels, perfek om 'n laatmiddag-skemerkelkie te geniet terwyl jy die uitsigte oor Leeukop bewonder.
Met maklike toegang tot strande, restaurante, winkels en openbare vervoer, bied Flamingo 704 'n gerieflike en gemaklike basis om Kaapstad se top-attraksies te verken, van die V&A Waterfront tot Signal Hill en verder. Of jy nou vir sake of ontspanning besoek, hierdie ateljee bied 'n ontspanne en goed geleë verblyf in die hartjie van die Atlantiese kus.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Perch Short
Stays
Eiendomme 100+
Resensies 15
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 6 Regent Road, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Regent Road, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang