3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - 30 Albus Drive, Sunset Beach, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Flamingo Apartment skuil in Sunset Beach, 'n kusparadys wat perfek is vir diegene wat van see-avonture hou. Gaste kan al die aktiwiteite wat Kaapstad bied, insluitend opwindende seilplankry- en fietsry-eskapades geniet.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n bababed. Daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die badkamer. Gehaltelinne, bad- en strandhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskas, stoof, eetgerei, breekware, 'n koffiemasjien en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n ontbytarea met stoele. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV teen die muur. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n gedeelde swembad. Gaste kan die area verken deur die nabygeleë Tafelbaai Natuurreservaat te besoek. Sunset Beach is stapafstand vanaf die verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Michael Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 30 Albus Drive, Sunset Beach, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Flamingo Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
30 Albus Drive, Sunset Beach, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang