Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flamingo Bay Manor

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flamingo Bay 175, Meerensee, Fisherhaven, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R10 300 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Flamingo Bay Manor skuil in die gesogte oord Flamingo Bay in Fisherhaven wat 8 km vanaf Hermanus is. Dit is die ideale bestemming vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek naby die see.

Die moderne huis beskik oor 5 slaapkamers en 5 badkamers en bied slaapplek aan 10 gaste. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die derde slaapkamer het ook 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die laaste twee slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV en 'n kombuis wat met 'n dubbeldeur-yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf toegerus is. Boonop het die huis die nuutste sonkragtegnologie wat die impak van beurtkrag verminder deur ononderbroke kragtoevoer vir die hele huis te verseker.

Die huis spog ook met 'n sauna en 'n fliekkamer met gemaklike sitplek en 'n moderne klank- en videostelsel. Buite is daar 'n tuin wat omring word deur melkhoutbome, en daar is ook 'n verfrissende plonspoel en 'n uitnodigende warmbad. Flamingo Bay Manor het ook kano's vir gaste om op die strandmeer te geniet.

Die dakdek bied 'n asemrowende uitsig en dien as 'n fantastiese kuierarea. Hier kan gaste onvergeetlike sonsondergange of sterrekyk-aande saam met geliefdes geniet. Veilige parkeerplek, gratis WiFi en braaigeriewe is ook beskikbaar. Die oord is die tuiste van flaminke, wilde perde, uile en 'n verskeidenheid voëls.

Slaapplek

’n Bespreking by Flamingo Bay Manor sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Flamingo Bay 175, Meerensee, Fisherhaven, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R10 300
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R10 300
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flamingo Bay 175, Meerensee, Fisherhaven, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca450ee126071a80dcb9ba0166d240c193cf70733a621797ad97933f1e3058163637f0d6ab7b5a901a70467860b564adc038?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 300 per nag (plek vir 10) 175 Flamingo Bay Meerensee 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.365041548593 19.110298015071
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem