Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flamingo Villas Boutique Hotel

  • Kapasiteit: 46 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kuvambo Nujoma-rylaan 30, Meersig, Walvisbaai, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 111 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Flamingo Villas Boutique Hotel is op 'n gety-strandmeer in Walvisbaai geleë en word deur swerms flaminke omring. Dié boetiekhotel spog met van die mooiste uitsigte oor die strandmeer en sonsondergange oor die see met die flaminke in die voorgrond. Gaste word met 'n ontsagwekkende skouspel begroet wanneer hulle die natuurtoneel sien en die hotel betree.

Daar is 17 kamers waarvan 12 standaardkamers, 4 deluxe kamers met ongelooflike uitsigte, en 'n luukse suite met die beste uitsig en uiters luukse interieur.

Elke kamer het lugversorging, 'n TV, gratis WiFi, 'n kroegie, 'n kluis vir 'n skootrekenaar, koffie- en teemaakgeriewe en luukse toiletware. Ons voorsien ook sagte japonne waarin jy jouself knus kan toedraai na 'n dag van verkenning in Namibië.

Die Flamingo Bay Restaurant en Kroeg bied fynproewersdisse en beloof om die hoogtepunt van jou verblyf te wees! Die disse op die a-la-carte-spyskaart word deur 'n versameling voorste wyne in Suidelike Afrika gekomplementeer. Die kroeg maak selfs vir die mees oordeelkundige besoeker voorsiening met 'n puik versameling drankies, whiskeys en konjak, wat internasionale én plaaslike handelsmerke, asook tradisionele drankies, insluit.

Ontvangs kan uithelp met die bespreking van persoonlike pedikure en manikure vir gaste. 'n Lughawependeldiens en uitstappies na Swakopmund se inkopie-areas kan ook vooraf bespreek word.

Kenmerke

Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Portier
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 2 resensies vir Flamingo Villas Boutique Hotel
Netheid
4.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Annamarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 6

Ligging

  • Kuvambo Nujoma-rylaan 30, Meersig, Walvisbaai, 0000, Erongo
  • Gaste dink Flamingo Villas Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 111
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R3 111
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 46 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kuvambo Nujoma-rylaan 30, Meersig, Walvisbaai, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU3MWZkNTZiLTZmMjUtNDdlYi1hZjE2LTA1OTE2M2I5MWIyNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 111 per nag, vir 2 mense 2 5 1 4 30 Kuvambo Nujoma Drive Meersig 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.977401 14.48232
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem