Flamink Place
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Flaminklaan 20, Douglasdale, 2165, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 330 per nag (vir 5 persone)
Beskrywing
Flamink Place is 'n selfsorg-huisie met 'n grasdak wat langs die N1 in Douglasdale geleë is. Die eiendom is 3,7 km vanaf Monte Casino en 12 km van Sandton se middestad af.
Die huisie is smaakvol versier en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer, op die boonste verdieping, het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelslaapbank, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort en aparte bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word, 'n slaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, asook 'n oond en stoof. Die oopplan-leefarea het volledige DStv. Daar is ook 'n eetarea en 'n buitestoep met 'n gasbraai.
Daar is gratis WiFi en veilige parkeerplek vir 2 voertuie of meer op die eienaar se perseel. Flamink Place is ook naby Monte Casino, die Nicolway Bryanston-winkelsentrum, Fourways Mall, Bryanston Buiteklub en ander besienswaardighede binne 'n radius van 5 km.
'n Daaglikse skoonmaakdiens en wasgoeddiens is beskikbaar teen ekstra koste.
Slaapplek
’n Bespreking by Flamink Place sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Flaminklaan 20, Douglasdale, 2165, Gauteng
- Gaste dink Flamink Place het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Fourways Sandton Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Flaminklaan 20, Douglasdale, 2165, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom