LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+24
Selfsorg in Fourways

Flamink Place   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 122 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Pieter L
Kort verblyf
5.0
Sep 2026

Mooi huis en alles wat jy nodig het. Soos altyd! Baie lekker gekuier. Plek is baie mooi, netjies en veilig. Grasdak gee 'n unieke atmosfeer en is koel. Spasie. Spasie so lekker. Kombuis volledig. TV. WiFi. Als wat jy nodig het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roy F
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Aug 2026

A great place. A great place to decompress as a family after a busy group holiday. Comfortable and spacious, great facilities and private. Also affordable and close to the airport. We highly recommend it if those are your criteria.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kristina M
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Great. Great stay. We will come back. We enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique D
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Absoluut 'n must stay. Ons het ongelooflik lekker gebly. Die plek is skoon, netjies en baie veilig. Die beddens was gemaklik en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond W
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Skoon, privaat. Ons sal die akkommodasie aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika C
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Die plekkie was skoon en baie gerieflik, veral vir 'n gesin van 4. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermien L
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Baie lekker. Ons het heerlik gebly. Die plek was skoon en netjies en het alles gehad wat ons kon benodig. Die vertrekke is lekker ruim en in- en uitklok was maklik. Die area was baie stil en rustig en naby winkels en restaurante geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colin B
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Convenient and comfortable. Our family enjoyed staying at Flamink Place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rista B
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2026

Veilig en pragtig. Ons het heerlik gebly! Pragtige, stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Thandiwe R
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.4
Mrt 2026

Great short stay. We had a great stay, exactly what we needed. The beds were comfortable. We would definitely come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cindy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 122

Op LekkeSlaap 8 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R1 650
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 5 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 650
per nag, vir 5 mense
Bespreek

20 Flamink Avenue, Douglasdale, 2165, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf088a1a1d1b57bad48b9811418f4f667b69015baa8e79b2de809457ba911222cccd534c5f30de9240c297ceaa031a2922785?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 5 mense 122 5 1 5 20 Flamink Avenue Douglasdale 2165 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -26.040468846249 28.000690340996

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang