Velddrif Akkommodasie by Flaminkhuisie | LekkeSlaap
+13

Flaminkhuisie

Winteraanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Mei 2020 tot 31 Aug 2020.

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 35, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 R630 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Flaminkhuisie is 'n selfsorgwoonstel op die eienaars se woonerf en is in die kusdorpie, Velddrif, geleë.

Dié eenslaapkamerwoonstel het 'n aparte ingang en het slaapplek vir 5 gaste. Die slaapkamer is met 'n dubbelbed en 'n enkelbed ingerig. 'n Addisionele dubbelbed is in die leefarea beskikbaar. Die en suite-badkamer het 'n stort en word deur al 5 gaste gedeel.

Die kombuis is goed toegerus met 'n dubbelyskas, aparte kisvrieskas, tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Die leefarea het 'n TV en 'n etenstafel met sitplek vir 4. Daar is ook 'n onderdakbraai-area met 'n piekniekstel en onderdakparkeerplek.

Besienswaardighede in die omgewing sluit in die Bergrivier Estuarium, Rocherpan Natuurreservaat, die Weskus Nasionale Park en die Mykonos Casino.

Slaapplek

’n Bespreking by Flaminkhuisie sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 21 resensies vir Flaminkhuisie
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Waterkantstraat 35, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Flaminkhuisie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Velddrif Weskus Wes-Kaap
was R700
Vanaf R630
per nag (plek vir 5)
was R700
Vanaf R630
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 35, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9deuaTchhNId4h4ay4rYKy9ig9fMj5wURv9CLMw1yjH9JmYLz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R700, nou Vanaf R630  per nag (plek vir 5) 21 5 1 5 35 Waterkant Street Velddrif 7365 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -32.786104 18.18919
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za