Flat By Die Big Bay See
3 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 48 Borneo Street, Big Bay Beach Club, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Flat By Die Big Bay See bied die ideale kuswegbreekplek in die Big Bay Beach Club Estate in Bloubergstrand.
Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste in 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n wasbak, toilet en 'n bad met 'n oorhoofse stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Die sitkamer, wat vanaf die kombuis lei, is gemeubileer met 'n gemaklike rusbank en 'n TV, en gaste het toegang tot gratis WiFi.
Gaste kan maaltye buite op die gemeubileerde balkon geniet. Die landgoed bied toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, braai-area, putt-putt, muurbal en tennisgeriewe. Veilige parkering word voorsien vir die duur van die verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Big Bay Beach binne loopafstand, en Table Bay Mall is 3.2 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 48 Borneo Street, Big Bay Beach Club, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
48 Borneo Street, Big Bay Beach Club, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang