LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+41
Selfsorg in Ballito

Ballito Flat on 8 Lindsay



2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

10% AF!
Spesiale aanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 22 Jan 2026 tot 15 Des 2026.
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 8 Lindsay Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Flat on 8 Lindsay bied 'n bekoorlike en gerieflike toevlugsoord in Ballito, net 10 minute se stap vanaf die dorp se hoof-beskermde swemarea, Willard Beach. Perfek vir wegbreek of besigheid.

Dié woonstel met lugversorging het slaapplek vir tot 2 gaste in 'n ruim oopplan-uitleg wat gemeubileer is met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle noodsaaklikhede, insluitend linne, eetgerei en badhanddoeke, word voorsien om 'n moeitevrye en aangename verblyf te verseker.

Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas en wasmasjien vir gerieflike selfsorgverblyf. Die eenheid het ook gratis WiFi en 'n platskerm-TV vir vermaak.

Stap buite om 'n privaat tuin met gemaklike sitplek en 'n Weber-braai te geniet, perfek vir buitelugeet en ontspanning. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar vir een voertuig, en vir ekstra gerief beskik die woonstel oor 'n gasgeiser en 'n omskakelaar om slegs ononderbroke beligting te verseker.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Fietsry
Visvang
Gholfbaan
Gimnasium

Kamers

Ballito Flat on 8 Lindsay
Vanaf R1 150
R1 150 R1 035
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie woonstel met lugversorging bied slaapplek vir tot 2 gaste in 'n ruim oopplan-uitleg met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle noodsaaklikhede, insluitend linne, eetgerei en badhanddoeke, word voorsien om 'n moeitevrye en aangename verblyf te verseker.

Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en wasmasjien vir 'n gerieflike selfsorgverblyf. Die eenheid het ook gratis WiFi en 'n platskerm-TV vir vermaak.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Netflix
Braai
Voorsiening vir beurtkrag
Kamers met herlaaibare ligte
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Tuin
Buitemeubels
Kombuis & eetkamer
Braai
Basiese kook-benodighede
Potte en panne
Yskas
Volledige kombuis
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Kamers met herlaaibare ligte
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Wasgoedrak/-lyn
Strykyster
Strykplank
Wasmasjien
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
Stroomdienste
Netflix
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is streng in die perseel verbode.

Die persoon wat die bespreking maak moet die primêre bewoner van die woonstel wees.

Die verblyf is nie vir studente beskikbaa nie.

Troeteldiere word nie op die bed of rusbank toegelaat nie, hulle moet hul die beddegoed wat deur die eienaar voorsien word gebruik. Eienaars is vir die skoonmaak van hul troeteldiere verantwoordelik.
Troeteldiere mag nie in die woonstel toegesluit word nie. 'n Dame wat tydens gaste se verblyf na die diere kan omsien, is beskikbaar.

Daar word van gaste verwag om agter hulself op te ruim.

Skakel ligte en lugversorging af wanneer jy die gebou verlaat om krag te bespaar.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Paula F
Saam met lewensmaat
5.0
Great flat & centrally located. The flat is fabulous, has everything you need for your stay. Loved the fact that there was a full kitch...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026
Vossie V
5.0
Goeie ligging net om die hoek van Ballito Manor waar ander lede gebly het. Twee hondekinders baie geniet.
Nov 2025
Andre J
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Baie vriendelike gasheer. Alles is baie netjies en skoon. Die woonstel is in 'n baie lekker stil area.
Sep 2025
Paula V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie skoon en netjies. Baie dankie vir 'n lekker 2 weke.
Jan 2025
Leon H
Besigheidsreis
4.8
Enjoyed the stay. Very relaxed with excellent service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Paula F
Lang verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Great flat & centrally located. The flat is fabulous, has everything you need for your stay. Loved the fact that there was a full kitchen (including a washing machine). Super comfy bed, lovely lounge area & the garden was great to sit and chill. You aren't too far from all the local amenities such as restaurants, shops & a variety of the local beaches. Would definitely recommend this place & the owner was very attentive, checking in on us to make sure if we needed anything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shawn
Ballito Flat on 8 Lindsay
Thanks again for staying with us. Hope to see you again. All the best. Shawn

Vossie V
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Goeie ligging net om die hoek van Ballito Manor waar ander lede gebly het. Twee hondekinders baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre J
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Uitstekend. Baie vriendelike gasheer. Alles is baie netjies en skoon. Die woonstel is in 'n baie lekker stil area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shawn
Ballito Flat on 8 Lindsay
Thank you for the review. Hope to see you again in the future. Shawn

Paula V
Lang verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie skoon en netjies. Baie dankie vir 'n lekker 2 weke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shawn
Ballito Flat on 8 Lindsay
All the best for 2025!

Leon H
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
4.8
Sep 2025

Enjoyed the stay. Very relaxed with excellent service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shawn
Ballito Flat on 8 Lindsay
Hi Leon, thank you for staying with us. All the best on your side. Shawn

Pieter R
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Kom en gaan soos jy wil. Baie lekker verblyf, goeie ligging baie naby aan die strande. Vriendelike gasheer wat help as iets kortkom. Het vreeslik lekker gebly daar.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shawn
Ballito Flat on 8 Lindsay
Hi Pieter, thank you for staying with us. All the best on your side, hope to see you again. Shawn

Ryno S
Kort verblyf
4.8
Feb 2025

Very happy with my stay. It was very nice staying there, everything was well presented. I was very happy with my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shawn
Ballito Flat on 8 Lindsay
Thank you for staying with us. Shawn

John G
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2025

Great. Terrific. All amenities close by. Host friendly and helpful. Weather fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Shawn
Ballito Flat on 8 Lindsay
Thank you for staying with us. All the best!

Nikita D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2025

Good. Very nice, comfortable, all appliances worked, good hosts, great WiFi, overall a very nice rental.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Shawn
Ballito Flat on 8 Lindsay
Thank you for your review. I wasn't expecting 4-star ratings, especially for security—you're the first to mention that. I just wanted to share that we truly value feedback and work hard to ensure our guests have a great experience. That's why I often check in with guests during their stay to address any concerns, as we did not receive any complaints, especially about safety. I appreciate your business and wish you all the best in your future travels.

Bradley J
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Great host, great location, clean and tidy. Shawn was amazing. He informed us that the aircon was acting up before arrival and by the time we got there to check in, he managed to find an aircon technician to come out and make the repair in the middle of summer, which is next to impossible. Would highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shawn
Ballito Flat on 8 Lindsay
All the best for 2025!


Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Shawn Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 23

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 4 ure

Ligging

Gaste dink Ballito Flat on 8 Lindsay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

15% AF!
Rewards
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 06 Dec 2025 tot 04 Jan 2026 en 04 Dec 2026 to 02 Jan 2027.
10% AF!
Spesiale aanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 22 Jan 2026 tot 15 Des 2026.
10% AF!
Rewards
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Beperk tot slegs 2 aanbiedinge per maand.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 06 Dec 2025 tot 04 Jan 2026 en 04 Dec 2026 to 02 Jan 2027.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 20:00
Uitklok Voor 10:00
Ballito Flat on 8 Lindsay
Selfsorg

Rook is streng in die perseel verbode.

Die persoon wat die bespreking maak moet die primêre bewoner van die woonstel wees.

Die verblyf is nie vir studente beskikbaa nie.

Troeteldiere word nie op die bed of rusbank toegelaat nie, hulle moet hul die beddegoed wat deur die eienaar voorsien word gebruik. Eienaars is vir die skoonmaak van hul troeteldiere verantwoordelik.
Troeteldiere mag nie in die woonstel toegesluit word nie. 'n Dame wat tydens gaste se verblyf na die diere kan omsien, is beskikbaar.

Daar word van gaste verwag om agter hulself op te ruim.

Skakel ligte en lugversorging af wanneer jy die gebou verlaat om krag te bespaar.

Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf R1 150
R1 150 R1 035
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 150
R1 150 R1 035
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 150
R1 150 R1 035
per nag (plek vir 2)
Bespreek

8 Lindsay Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e40e237c439c5a4a38edb406c623ca06a18f1d4f1b5de4e322b9e5c60e81381cc7dd005ae8f707584b61f8cf1fad545f054?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R1 035 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 8 Lindsay Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.535293513068 31.218055142328
Soek in 'n groter streek