+27
Selfsorg in Knysna

Flatlet @ Brenton

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

15% AF!
Langtermynverblyf-aanbod
Kry 15% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond, ketel en broodrooster in.
Huisreëls

Rook binnenshuis is nie toegelaat nie en word slegs in die binnehof langs die sitkamer en aangewese buite-areas toegelaat.

Lawaaierige partytjies word nie toegelaat nie, maar gaste is welkom om gedurende die dag of aand te kom kuier.

Bestuurders word aangeraai om versigtig te wees vir die twee katte wat in die motorhuis woon wanneer hulle die motorhuis binnekom, verlaat of agteruit ry.

'n Lugbraaier is op aanvraag beskikbaar.

'n Klein braai is beskikbaar, mits die weer dit toelaat.
'n Skoon troeteldierbed kan voorsien word. Honde kan nie in die kothuis toegesluit word wanneer u uitgaan nie.

Let asseblief daarop dat die parkeerplek slegs 1 motor kan akkommodeer.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 3)
Bespreek

31 Stinkwood Street, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f66c9af5856ba18cb81324fb16c1b0e3f6485d56b556def8d08d427881849f095cfcdaff3e0400d7d69dff1576f8e94b01a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 3) 4 5 1 5 31 Stinkwood Street Brenton-on-Sea 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.069327255094 23.024288513492
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang