Wes-Rand Akkommodasie by Fleur de Lis Guest House | LekkeSlaap
+45
+45

Fleur de Lis Guest House

1 resensie
Gastehuis
  • Vanaf R995 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rooibekkie-singel 447, Featherbrooke Estate, Krugersdorp, 1746, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Fleur de Lis Guest House bied veilige gerieflike verblyf op Featherbrooke Estate. Dié boetiekgastehuis bied prag en rustigheid en gaste kan die pragtige tuine en Roodekraans Rigde hier geniet.

Dié moderne tweeslaapkamer-gastehuis is in 'n tuin met groot bome en 'n pragtige swembed-uitsig geleë. Die perseel het 'n ryk voëllewe. Verblyf word in 'n Garden View Suite en 'n Secret Garden Suite gebied wat elk 'n koningingrootte-bed met Egiptiese katoenlinne, 'n en suite-badkamer met 'n stort en gehaltelinne, japonne, 'n haardroër en stortjel het. Kamergeriewe sluit donker gordyne, lugversorging, 'n kluis, 32" slim-TV met Showmax en gratis WiFi in.

Die suites deel 'n gemeenskaplike kombuis, sitarea en eetkamer. Die kombuis is toegerus met 'n 6 kg Bosch-wasmasjien, yskas, mikrogolf, stoof, oond en Lattissima Touch-koffiemasjien. Oorgenoeg parkeerplek word voorsien.

Die landgoed bied verskeie doendinge buite. Daar is paaie waar gaste kan gaan draf, stap of fietsry.

Die groot Klubhuis op die landgoed bied tennis- en muurbalbane, 'n krieketkolfblad en skaatplankpark. Jessica's is 'n gesellige restaurant in die Klubhuis met 'n wonderlike spyskaart en speelarea vir kinders. Die sportskroeg het 'n pragtige uitsig.

Gaste kry gratis toegang tot die Walter Sisulu Botaniese Tuine langs die landgoed, wat vir 9 jaar agtereenvolgend as die beste natuurlike omgewing in Gauteng gekroon is .

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Fleur de Lis Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Rooibekkie-singel 447, Featherbrooke Estate, Krugersdorp, 1746, Gauteng
  • Gaste dink Fleur de Lis Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R995
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Wes-Rand Gauteng
Vanaf R995
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R995
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rooibekkie-singel 447, Featherbrooke Estate, Krugersdorp, 1746, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89a511adf2378053d44f31e520fc19e6b94cecc8496b7c2044f078a09a032794c1eec1e52bb6d6e401f88fcd5cd0a54fa27e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R995  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 447 Rooibekkie Crescent Featherbrooke Estate 1746 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 11:00 -26.076351004166 27.841171283398
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za