Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flip Flops

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tarryn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Flip Flops
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Herman R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het Flip Flops gekies vir ons witttebrood en was aangenaam verras met uitstekende akkommodasie.

Dit is baie moeilik om deesdae op die internet met net 'n paar foto's keuse vir goeie vakansie verblyf te maak maar Flip Flops het ons hoogste verwagtinge oortref. Ons is ontmoet by die vakansie plekkie deur 'n baie vriendelike Tarryn, en kommunikasie was uitstekend. Die 2-slaapkamervakansiehuis is toegerus met regtig alles wat nodig is vir 'n kommervrye vakansie en die kwaliteit en uitstekende toestand van alle meubels en toebehore is perfek. Uiters skoon, netjies en alles in die pragtige plekkie werk regtig perfek. DSTV met 'n grootskerm-TV is 'n bonus. Die see is letterlik net om die draai en die pragtige lighthouse se lig kan in die aand by die huisie gesien word. Ons het heerlik hier gebly en sal die plekkie definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rory S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rory S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

Very neat accommodation, perfect for a couple. Host Tarryn was very good, thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gustav P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gustav P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oorkant die stop en maklik om orals heen te stap.

Sentraal geleë en baie netjies met alles wat jy nodig het in huis. Nie uitsig nie, maar see is net straat af. Baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liandre B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liandre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

So 'n mooi plek en met dekor, so rustig.

Die eienaar het ons ontmoet by die huis en dadelik alles gewys. So goed toegerus met skottelgoedwasser en wasmasjien. Ook nodige toebehore om te kan gebruik tydens beurtkrag. Beide storte so groot. Foto's teen die mure is geneem deur die eienaar se man. Die uiteensettingsboek van al die toebehore en "remotes" is die beste wat ek nog gesien het. Alles is duidelik uiteengesit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelien W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien W
Gesin met tieners

Amazing stay beautiful, clean establishment with a friendly host.

Beautiful, clean establishment with friendly service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa B
Gesin met tieners

Very cute cottage, clean and great location.

I would love to be able to stay in season but over a week. Unfortunately, the minimum stay is 3 weeks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfection in the perfect location.

As the name suggests, this is a place to relax. To kick off your shoes and to forget about the world. It is a beautiful gem and in the best location possible. You can walk up to the shops for a coffee or a snack, or easily walk to the beach. The lighthouse is also right there. This is one of the most private places we have ever stayed in, and the owners truly created a roomy, comfortable oasis - with everything you need. It is neat, it is clean and it offers real value for money. You're even covered at Flip Flops when there is load shedding. Simply the best accommodation in Cape St Francis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

House bright, inviting, clean and well-equipped. (As shown in web pictures).

Just one thing, I felt they could have a paper towel and/or box of tissues.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flip Flops se terugvoer

Hi Charmaine,
Thank you for your kind review. We look forward to having you at Flip Flops again sometime in the future. We do make a point of supplying what we would call a start-up kit of tea/coffee/milk/sugar/dishwashing accessories/toilet rolls/soap/ and firewood which we feel is normal for self-catering accommodation. We would be happy to include a box of tissues going forward. All the best.

Flip Flops
Keenin C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Keenin C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing place, amazing host.

Beautiful place, clean, close to the beach. A home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucia S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Supernetjies en silwerskoon. Uitstekend beplan met aandag aan detail.

Sal Flip Flops graag aanbeveel vir reisigers. Ligtoring en hoofstrand albei binne stapafstand. Baie privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edwin P - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, skoon en volledige gastehuis-eenheid.

Vriendelike ontvangs met 'n eenheid waarmee ons baie tevrede was. Ideale ligging vir staproetes langs die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Van Zyl F - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Van Zyl F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoende.

Plek is baie skoon, netjies en mooi. Gaan definitief weer gaan. Stapafstand van strand af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bonnie V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bonnie V
Gesin met klein kinders

Flip Flops is a lovely spot, we'll be back.

Tarryn & Martin are great hosts and Flip Flops is a lovely spot, we'll be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 550
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 550
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Francis-weg 26, Kaap St. Francis, 6300, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAB2p7ZuCdU3pDGF2DLkPgsnm6A077naZHIdGxtwNKHYs2LcxCJt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 4 mense 13 5 1 5 26 St Francis Way Cape St Francis 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.209513455448 24.831533666687
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem