LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+49
Selfsorg in Yzerfontein

Flip Flops Villa

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Rene C
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Rustig en ontspannend. Lieflike verblyf, so netjies en alles wat jy nodig het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lukas M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

We had an absolutely amazing stay here for two nights! From the moment we arrived, everything was perfect. The accommodation was beautiful, comfortable, clean, and had everything we needed for a relaxing and enjoyable stay. The attention to detail really stood out, and you could immediately tell that the hosts take great pride in providing a wonderful experience for their guests. The atmosphere was peaceful and welcoming, and we felt completely at home during our stay. The hospitality was exceptional, and the hosts were friendly, helpful, and made us feel very welcome. It’s not often that you find a place that exceeds your expectations, but this accommodation certainly did. Although we only stayed for two nights, we honestly wished we could have stayed longer! We would happily return and would highly recommend this place to anyone looking for a beautiful, comfortable, and memorable stay. Thank you so much for making our stay so special. We absolutely loved it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lenie R
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Absoluut 'n moet bly as jy in Yzerfontein wil oorslaap. Diens was uitstekend. Netjiese skoon omgewing en huisvesting. Beslis 'n moet as jy in die Yzerfontein omgewing is. Die uiteensetting is ook baie uitsonderlik en daar was geen tekort aan gasvryheid en beskikbaarheid van gerei. Die huisvesting is netjies en bo standaard, met deftige eetgerei en toerusting. Baie lekker gerus en gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Aug 2026

Baie aangenaam en die waarde vir die koste is baie goed. Baie lekker gebly en 'n baie aangename gasheer en ons het meer en beter gekry as wat ons verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adeléne H
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Fantasties! Ons het 'n heerlike wegbreek gehad en sal beslis weer besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Braam B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

We will definitely go back. 5 stars all round. The hosts are very friendly and helpful. The apartment is clean with very good quality linen, furniture and kitchen appliances. Very private. Really an awesome place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelien S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Heerlik. Netjies, skoon en veilig. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewaldt S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Was like staying in a 5-star hotel. Excellent value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlik en aan die verwagtinge voldoen. Fantastiese verblyf en gasvrye eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Japie
Flip Flops Villa
Beste Francois, Baie dankie vir die fantastiese resensie! Ons is so bly om te hoor julle het jul verblyf geniet en dat ons gasvryheid waardeer word. Ons hoop om julle gou weer te sien! Mooilbly, Japie Flip Flops Villa

Rowan M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Asemrowend. Ek beveel Flip Flop Villas definitief aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Japie
Flip Flops Villa
Liewe Rowan Baie, baie dankie vir u wonderlike 5-ster resensie! Ons is opreg dankbaar vir u vriendelike woorde en dat u die tyd geneem het om u ervaring te deel. Dit is vir ons 'n groot eer om te weet dat u verblyf so genotvol was, en dit motiveer ons om aan te hou om slegs die beste diens te lewer. Ons glo daarin om elke gas soos familie te laat voel. U is altyd meer as welkom om weer by ons tuis te gaan. Ons sien ongelooflik daarna uit om u weer in die toekoms te ontvang! Met hartlike groete, Japie Flip Flops Villa, Yzerfontein

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Japie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf R1 100
25 % AF
R1 100 R825
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 100
25 % AF
R1 100 R825
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 100
25 % AF
R1 100 R825
per nag (plek vir 2)
Bespreek

179 Dassen Eiland Rylaan, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc075ecb9cd507cb3c729c04abab1548f096ba0008a4d3b0e28298e6f6ee96de6f4810ca7e89a3cf51ba9678d394585e2a933?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R825 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 179 Dassen Eiland Rylaan Pearl Bay 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-18:00 10:00 -33.3691982 18.1714846
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang