- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 179 Dassen Eiland, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Flip Flops Villa bied gemaklike verblyf op die eienaars se eiendom in die kusvoorstad Yzerfontein. Ideaal geleë vir paartjies.
Flip Flops Villa is 'n selfsorg-ateljee. Die eenheid het 'n privaat ingang en bied slaapplek vir 2 gaste.
Die eenheid is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed, en kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuisie is toegerus met 'n eenplaat-induksie kookplaat, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se vermaak het hierdie eenheid 'n TV met Netflix en 'n patio met braaigeriewe.
Flip Flops Villa – Standaardkamer-eenheid het 'n privaat ingang en bied slaapplek vir 2 gaste. Die eenheid is gemeubileer met 'n dubbelbed, en linne en badhanddoeke word voorsien. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Dit is nie 'n selfsorg-eenheid nie; daar is egter 'n yskassie en 'n tee- en koffiestasie beskikbaar. Let asseblief daarop dat daar geen braaigeriewe is nie.
Daarbenewens bied hierdie eiendom gaste toegang tot gratis WiFi en veilige parkering op die perseel. Die ligging van Flip Flops Villa is naby die strand, winkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Japie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 179 Dassen Eiland, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Flip Flops Villa het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
179 Dassen Eiland, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang