Floret Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ernest-straat 21, Riebeeckstad, Welkom, 9459, Vrystaat
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Floret Cottage is 'n selfsorg-eenheid in die hartjie van Riebeeckstad in Welkom.
Die ateljee-eenheid beskik oor 'n slaapkamer, kombuis en badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en baie kasspasie. Die badkamer is en suite en het 'n strot, wasbak en toilet.
Die slaapkamer lei na die kombuis wat met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.
Ander geriewe sluit 'n TV, gratis WiFi, veilige parkeerplek, braaigeriewe en 'n swembad op die perseel in.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Andra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Ernest-straat 21, Riebeeckstad, Welkom, 9459, Vrystaat
- Gaste dink Floret Cottage het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Riebeeckstad Welkom Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ernest-straat 21, Riebeeckstad, Welkom, 9459, Vrystaat