Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flower Lane Gastehuis

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springbokstraat 9, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 R1 020 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Flower Lane Gastehuis in die klein, Noord-Kaapse dorpie Kathu in die Kalahari geleë. Hierdie gastehuis is in 'n rustige area en net 1,9 km vanaf Kathu Village Mall.

Gerieflike verblyf word in 4 kamers gebied wat individueel versier is. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, sowel as 'n mikrogolfoond, yskas, TV met volledige DStv, WiFi, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, leesligte teen die muur, japonne en badkamergeriewe.

Daar is ook veilige parkeerplek.

Kathu het talle koffiewinkels, restaurante, kunsvlytwinkeltjies, bakkerye en die Kalahari Gholfbaan met 'n 18 putjie-baan. Gaste kan ook verskeie voetslaanpaaie in die Witsand Natuurreservaat net verby Olifantshoek verken.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Skoonheidskliniek
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Flower Lane Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Zander Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 2

Ligging

  • Springbokstraat 9, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Gaste dink Flower Lane Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R1 200 R1 020
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R1 020
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springbokstraat 9, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA206d129f62610981a4c4fa15d5545d84d249a4a3d1a1036175a2c1e152eb1a08f7450d12be1db82a99032c80db20b32daee7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 020 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 9 Springbok Street Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.693742550106 23.042277146627
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem