Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Potties Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoopstraat 30, De Aar, 7000, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Potties Guesthouse bied vars en jong verblyf in De Aar.

Verblyf bestaan uit 8 kamers met en suite-badkamers. Elke kamer het 'n platskerm-TV met 'n DStv-dekodeerder, elektriese kombers, ekstra komberse en lugversorging, behalwe in Kamer 3. Warmwatersakke is op versoek beskikbaar.

Komplimentêre tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en veilige parkeerplek op die perseel is by die tarief ingesluit. Middagete en aandete is op versoek beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Alex D
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker gebly, skoon netjies en vriendelike ontvangs. Sien sterre.
Jan 2024
Johan D
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, skoon, vriendelik, alle benodigdhede. Uitstekende gastehuis. Vriendelik en behulpsaam. Skoon. Lekker swembad. Alles wat mens nodig het. Heerl...
Sien meer
Des 2023
Annsuzette P
5.0
A diamond in the rough. Dit was 'n awesome verblyf. A diamond in the rough. Vriendelike diens, skoon en netjies. Regtig 'n belewenis gewees. Baie dank...
Sien meer
Mei 2023
Nici B
Gesin met klein kinders
5.0
Was heerlik en gasvry. Baie lekker kos en heerlik geslaap.
Apr 2023
Jakes H
Saam met lewensmaat
5.0
Die beste gastehuis in De Aar. Pragtige gastehuis, die beste in De Aar. Heerlik gebraai en gekuier. Sal beslis weer daar oorslaap op pad Weskus toe. B...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Hoopstraat 30, De Aar, 7000, Noord-Kaap
  • Gaste dink Potties Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

De Aar Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 090
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 090
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoopstraat 30, De Aar, 7000, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08363c550d753efa3e5f34185c745e904bf42a79ddb91fd0346f7d6bae6d7dbe4229691082c0bd8565a52f4b60b790ac551e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 30 Hoop Street De Aar 7000 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.645852794272 24.008828401566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang